Indien jy Nuweland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Nuweland.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nuweland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Newlands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Nuweland akkommodasie
Bladsy 4 - 13 lekke plekke om te bly
The Quadrant Penthouse Apartment A406 is 'n selfsorgwoonstel in Claremont, 12 km vanaf die middestad en minder as 2...
Chameleon Way bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Claremont. Dit is ideaal vir sakereisigers...
Calluna Cottage is 'n privaat kothuis op die grens van Rondebosch en Nuweland en is versteek in 'n hoekie van 'n lo...
Rondebosch Guest House is tussen Nuweland en Rondebosch geleë, aan die voet van Tafelberg. Verblyf word gebied in...
Newlands Cottages is op die grens van Nuweland en Rondebosch geleë. Dié residensiële- en vakansiebestemming is hoog...
5 on Moka is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis met moderne afwerkings in die modieuse voorstad Claremont in die Sui...
Canberra on Greenwood bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Claremont, Kaapstad. Hierdie perse...
Nansen Place is 'n selfsorg-eenheid in Claremont en is ideaal as jy Kaapstad wil verken. Dis net 'n entjie se ry va...
The John Bauer Pottery Studio is 'n unieke ruimte waar jy jouself weer kan vind. Dit word bestuur deur die bekende ...
Harfield Guest Villa is in Harfield Village in Kaapstad. Dit is die ideale opsie vir vakansiegangers of sakereisige...