Indien jy Paarl besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paarl.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paarl Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paarl accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paarl akkommodasie
Bladsy 7 - 129 lekke plekke om te bly
Paarl Hideaway is 'n pragtige skeepsvraghuisie wat in die hartjie van die Kaapse Wynlande, die Paarl, geleë is. Dit...
Florie se Huis is 'n opgeknapte plaashuis teen die Ou Dutoitskloofpas in die Paarl, op 'n plaas waar wingerd, pruim...
The Muscadel is 'n knus, selfsorgwoonstel sentraal in die veilige La Roche-kompleks in Hoog-En-Droog, Paarl. Dit is...
5 Konings Guest House bied gerieflike oornagverblyf in die Paarl. Verblyf word in 8 individuele versierde en suit...
Orchard Corner Cottage is op 'n werkende plaas met die naam Minie wat in die hartjie van die Kaapse Wynlande, in di...
Landskroon Cottage is 'n selfsorgkothuis in die Paarl. Die kothuis is op 'n pragtige plaas en is ideaal vir diegene...
Paarl Grand is 'n ruim selfsorgwoonstel op die onderste verdieping van 'n gedeelde perseel in Paarl. Dit is die per...
Paarl Self-Catering @ Gim is 'n lieflike vakansiehuis in die Paarl en bied 'n gerieflike toevlugsoord vir gesinne o...
Hierdie luukse Victoriaanse herehuis is in die hartjie van die Kaapse Wynlande op Pontac Estate geleë en is opgekna...
Spacious Art Deco Flat is in die Paarl naby Gimnasium Hoërskool geleë en bied gerieflike verblyf aan 2 gaste. Die e...