Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
214 lekke plekke om te bly
Soli Deo Gloria Penthouse bied luukse selfsorgverblyf, perfek vir paartjies. Dit bestaan uit die Paternoster-dakwoo...
LekkeBly Boutique Loft is 'n pragtige selfsorgeenheid in die Weskusdorpie Paternoster. Mosselbank se hoofstrand is ...
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse is in Paternoster in die Wes-Kaap geleë. Paternoster staan bekend as een van ...
Heimsélah is 'n lieflike woonstel op die eerste verdieping in Bekbaai, Paternoster. Dit bied ruim selfsorgverblyf e...
Bokkoms Guest Flat is in Kriedoring-weg, Paternoster, 1 van die oudste vissersdorpies aan die weskus, ongeveer 145 ...
La Baleine Beach House Collection bied selfsorgverblyf in die vissersdorpie Paternoster op Suid-Afrika se Weskus. ...
Die luukse Nieuview Cottages is in Paternoster geleë, een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus, net 145 km ...
Flamink Beach View Cottage is 'n selfsorg-visserskothuis met 'n asemrowende see-uitsig in die bekoorlike dorpie Pat...
Paternoster's De Oude Muragie is op 'n duin in Paternoster geleë, net 100 m van die strand af. Dié pragtige kothuis...
Verblyf reg by die see! Stap net oor die straat dan is jy op die strand! Word wakker met die geruis van die see wat...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer