Indien jy St. Helenabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Helenabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Helenabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Helena Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Helenabaai akkommodasie
Bladsy 2 - 180 lekke plekke om te bly
Rienks Beach Nook is minder as 100 m vanaf die strand op die Goue Myl geleë en spog met direkte toegang tot die str...
Jaloersbaai Guest Cottage and Nes is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n stil doodloopstraat in Hanna's Bay, St. He...
The Golden Goose is 'n ruim vakansiehuis in Brittaniabaai. Dit is die ideale opsie vir 'n kuswegbreek saam met fami...
Pier Pleasure is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die rustige Weskusdorp, Britanniabaai. Die huis bied geriefli...
Onze Uitzicht is in St. Helenabaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of vriende. Dis naby verskeie winkels, resta...
Dié seefronthuis is in Britanniabaai aan die bekoorlike Weskus geleë. Dit is net 'n paar treë van die see af geleë ...
Misty Dawn is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in St. Helenabaai. Die eiendom is in ’n doodloopstraat ...
40 Six Avenue is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Shelley Point in St. Helenabaai, 'n skilderagtige dorpie aan die p...
Nege op Egret is in die Weskusdorp Britanniabaai, en bied gehalteverblyf aan 'n familie wat 'n rustige wegbreek wil...
Holiday on Harrier is in St. Helenabaai op 'n privaat eiendom en bied verblyf in 3 aparte eenhede. Die perseel is s...