Indien jy St. Helenabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Helenabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Helenabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Helena Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Helenabaai akkommodasie
Bladsy 6 - 179 lekke plekke om te bly
SeaSkies bied selfsorgverblyf in Shelley Point, St. Helenabaai. Hierdie strandfront-huis is die perfekte keuse vir ...
Whale n Daisy bied gerieflike verblyf in die unieke vissersdorpie genaamd St Helenabaai. Dié verblyf is lekker naby...
Die Blouhuisie is 'n heerlike selfsorghuis by die see in Britanniabaai aan die Weskus. Hierdie seefront-huis bied '...
Crooked Cabin en The Snuggle Inn is in St Helenabaai aan die Weskus geleë wat sowat 150 km noord van Kaapstad is. D...
Sanroc bied selfsorgverblyf langs die strand in die kusdorpie St. Helenabaai. Hierdie eenheid is op die grondverdi...
Whispering Palms Holiday Home is 'n selfsorgvakansiehuis in die veilige Shelley Point Golf and Beach Estate in St. ...
R&R Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat op die Goue Myl in St. Helenabaai geleë is. Dit is sowat 200 m van...
Luna Villa is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis wat in Goue Myl, St. Helenabaai geleë is. Hierdie idilliese toevl...
Vista Views is in St. Helenabaai, 'n kusnedersetting aan die Weskus van die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir ga...
Wabi Whispers is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in Britanniabaai, St. Helenabaai. Hierdie huis is perfek vir 'n ...