Indien jy St. Helenabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Helenabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Helenabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Helena Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Helenabaai akkommodasie
Bladsy 8 - 180 lekke plekke om te bly
Silversands Villa is 'n selfsorghuis by die strand in die idilliese kusdorpie St. Helenabaai. Die huis spog met 'n ...
Whale Watch is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in Brittaniabaai, St. Helenabaai in die Weskus. Dit huis is ideaal...
Piccolo Villa is die ideale wegbreekplek vir 'n paartjie of 'n klein gesin. Hierdie luukse selfsorgeenheid is in St...
The Starling is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis op die rustige Shelley Point-gholflandgoed in die vissersdorpie St...
The Britannia Suite is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid bo die eienaar se perseel in Britanniabaai. Dit spog met dire...
Africa Sun Beach Villa is 'n selfsorgeenheid in St. Helenabaai wat gerieflike en ruim verblyf met 'n see-uitsig van...
25 on First is op die gesogte Shelley Point Estate in St. Helenabaai geleë, waar gaste die toppunt van luukse woonp...
Welkom by Accommodation at Sea Trader aan die Weskus van Suid-Afrika. Ons bied luukse verblyf binne 30 meter van di...
11 Sanderling is 'n selfsorg-vakansiehuis in rustige St Helenabaai geleë. Dit is net 2 minute se stap vanaf die Gol...
Ingenious Memories is op 'n veilige landgoed in St. Helenabaai, 'n kusdorp aan die Weskus van die Wes-Kaap, geleë. ...