Indien jy St. Helenabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Helenabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Helenabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Helena Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Helenabaai akkommodasie
Bladsy 7 - 180 lekke plekke om te bly
Wabi Whispers is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in Britanniabaai, St. Helenabaai. Hierdie huis is perfek vir 'n ...
At3Brides Self-catering is 200 m vanaf die Gouemylstrand in St. Helenabaai en spog met 'n lieflike uitsig tydens so...
De Santa Villas bied verblyf in 3 selfsorgwoonstelle op 'n kleinhoewe in die vissersdorpie St. Helenabaai. Die vill...
Hartsplek is 'n privaat selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in die bekoorlike vissersdorpie St. Helenabaai. ...
Crystal Sea House bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis met 'n see-uitsig. Die huis het 3 slaap...
Unwind @ 167 Golden Mile bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinshuis wat net 300 m vanaf die Goue Myl-strand i...
Bokmakierie Villa is 'n ruim grasdakhuis wat selfsorgverblyf aan 'n gesin in Golden Mile, St. Helenabaai, bied. Dit...
MaKarLi Blu bied heerlike selfsorgverblyf vir vakansiegangers of sakereisigers in St. Helenabaai met 'n skouspelagt...
ML Views is 'n selfsorghuis met 3 slaapkamers in St. Helenabaai en bied slaapplek aan 6 gaste. Hierdie vakansiehuis...
Shelley Point on Sea is op die noordelike punt van Shelley Point-skiereiland in St Helenabaai geleë en bied selfsor...