- Alldays(9)
- Baltimore(2)
- Bela-Bela(51)
- Burgersfort(7)
- Giyani(4)
- Giyani-B(3)
- Groblersdal(29)
- Haenertsburg(29)
- Hoedspruit(127)
- Jane Furse(3)
- Leeupoort Vakansiedorp(36)
- Lephalale (Ellisras)(25)
- Levubu(1)
- Louis Trichardt(25)
- Magoebaskloof(77)
- Makhado(31)
- Marble Hall(4)
- Modimolle(46)
- Mokopane(22)
- Mookgopong(47)
- Musina(9)
- Naboomspruit(44)
- Northam(11)
- Ohrigstad(1)
- Phalaborwa(48)
- Rooiberg(3)
- Roossenekal(1)
- Steelpoort(1)
- Thabazimbi(52)
- Thohoyandou(7)
- Tom Burke(5)
- Tzaneen(39)
- Vaalwater(45)
- Waterspoort(1)
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Limpopo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Limpopo akkommodasie
Bladsy 4 - 1486 lekke plekke om te bly
Mountain View Bush Lodge is op 'n wildplaas in die Waterberge in Limpopo geleë. Dit is op die R33-roete tussen Vaal...
Little 5 Camp is in die Guernsey-bewarea net 23 km suid van Hoedspruit op die R40. Blyderivierspoort en die Moholoh...
Bona Ntaba Tree House Lodge is naby Hoedspruit in 'n privaat wildreservaat en bied gaste die geleentheid om die atm...
Kruger Park Farmstay is 'n bekoorlike kothuis op 'n plaas naby die Orpen-hek buite Hoedspruit. Hierdie verblyf het...
Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve is in Bela-Bela, Limpopo, 'n area wat bekend is vir landskapsritte, staproe...
Warthog Lodge - Mabalingwe Nature Reserve is in Bela-Bela, Limpopo geleë, 'n area wat welbekend is vir die natuursk...
Art Gallery Guest House bied verblyf met 'n Franse styl in Haenertsburg wat ideaal is vir paartjies, sakereisigers ...
Mabula Private Game Reserve Self Catering is aan die voet van die Waterberge in 'n privaat wildreservaat geleë. Die...
Stew's Room is 'n gerieflike eenheid vir 3 gaste in Polokwane. Die aparte eenheid is langs die woonhuis geleë en ...
Rooiboklaagte is in die pragtige Mabalingwe Reservaat geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies...
“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisyne vir... Lees meer