Verified Reviews

Aliwal North

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Aliwal North

Rated 3.5 out of 5 based on 97 reviews.

Aliwal North

Umtali Country Inn

"Riverside Pub and Grill was 'n goeie plek om by te eet."

Aliwal North

Whittals Chalets

"Die Little Ranch Restaurant is 'n goeie opsie vir aandete."

Aliwal North

Umtali Country Inn

"Ons het dit gebruik as stop na Oos-Kaap. Die warmwaterbron is toe en kapoet."

Aliwal North

Umtali Country Inn

"Beste steak geëet by Little Ranch! En al die mense wat daar gekuier het, was heerlike geselskap, tesame met die vuur en die 6 worshonde."

Aliwal North

La Riviera Guesthouse

"Soos al ons land se dorpe het dit maar liefde en fondse nodig."

Aliwal North

La Riviera Guesthouse

"The town deteriorated like most others in the Free State and Eastern Cape, but is an ideal halfway stop to the Eastern Cape."

Aliwal North

Umtali Country Inn

"Toe die warmwaterbronne nog daar was om te geniet was Aliwal die beste plek. Ek is bevrees nou het dinge baie agteruit gegaan."

Aliwal North

Conville guesthouse

"Sadly what was once an attractive town that welcomed visitors with hot springs and good restaurants is now an unattractive place with limited facilities for the visitor."

Aliwal North

Umtali Country Inn

"Rustige dorpie."

Aliwal North

Kwela Bed and Breakfast

"Lekker rustige dorpie."

Aliwal North

Conville guesthouse

"Die Vrystaat se paaie is aaklig."

Aliwal North

Tania's Accommodation

"This is really a town to travel through and there aren't any real attractions within the town. Restaurant options were rather uninspiring too."

Aliwal North

Aliwal Villa Guest Lodge

"Klein eenvoudige dorpie, maar darem met 'n Pick n Pay en Spar."

Aliwal North

Conville guesthouse

"Tired town with little to recommend it."

Aliwal North

BMyGuest

"The Little Ranch is a must for lunch or dinner. Hands down the best pork I've ever eaten and the steaks are out of this world!"

Aliwal North

BMyGuest

"Not a holiday destination in my opinion."

Aliwal North

BMyGuest

"Baie besig in middedorp."

Aliwal North

La Riviera Guesthouse

"Dis 'n tipiese, maar skoon plattelandse dorpie en ons het regtig heerlik by Riverside Lodge geëet. Ek sal weer daar oor bly op pad iewers anders heen, maar glo nie ek sal langer as een nag daar wil deurbring nie. "

Aliwal North

At The Nest Guest House

"Baie mooi strande."

Aliwal North

Sondela Guest House

"Good stopover to the coast, not much going on there though. Riverside lodge is nicely located, but service is slow."

Aliwal North

Whittals Chalets

"Die dorp is baie vuil en die paaie erg vol slaggate."

Aliwal North

La Riviera Guesthouse

"Good for an overnight stop."

Aliwal North

Whittals Chalets

"Dis duidelik dat Aliwal Noord vroeër jare 'n dorp met glorie en status was; dit wil egter voorkom of daardie destydse glorie effens by die rivier afgespoel het. Dele van die dorp is in dringend soeke na opknapping en instandhouding. Nietemin, ons het 'n baie heerlike bord kos geniet by die Riverside Pub and Grill - definitief 'n moet."

Aliwal North

La Riviera Guesthouse

"Niks is oop op Sondae nie."

Aliwal North

Kwela Bed and Breakfast

"Dit is werklik lekker om by die Little Ranch te gaan eet. Hul kos en vleis is fantasties."

Aliwal North

Sondela Guest House

"Baie agteruitgegaan. Bronne bestaan nie meer nie."

Aliwal North

Conville guesthouse

"Sentraal geleë."

Aliwal North

La Riviera Guesthouse

"Dit was ons eerste keer in Aliwal-Noord en ongelukkig het ons net daar oorgeslaap en die volgende oggend weer vertrek. Sal definitief probeer 'n volgende keer langer te bly en die omgewing beter te verken. Oulike eetplekke wat beskikbaar is met baie goeie resensies. Ons hey by Oppiehoek gaan eet wat goeie waarde vir geld was en heerlike kos en nagereg geniet. Daar is heelwat besienswaardighede, maar aangesien ons oor die naweek daar was, was alles reeds toe in die laatmiddag. Enigste negatiewe punt is al die rommel wanneer jy die dorp in ry. Plastieksakke en bottels lê orals! Daar was ook verskriklike slaggate in van die paaie in die woonbuurte."

Aliwal North

Conville guesthouse

"Soos meeste van die ouer plattelandse dorpe is die dorp besig om stadig maar seker agteruit te gaan. Die strate begin op meeste plekke te verkrummel en laat groot slaggate - slegs die hoofstraat blyk om amper in stand gehou te word. Die gasteplase buite die dorp hou egter steeds hulle eie bekoring in."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers