Verified Reviews

Aliwal North

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Aliwal North

Rated 3.5 out of 5 based on 97 reviews.

Aliwal North

The Jackal Guesthouse

"Die dorp was netjies en skoon. Ons het Maandagoggend 06:00 verterk en skoonmakers was reeds in die strate terwyl dit nog donker was om die sypaadjies te vee. Daar het egter ‘n sterk rookruik vroegoggend oor die dorp gehang. Ons het die ou begrafplaas langs die rivier besoek om ‘n familiegraf op te spoor. Dit was skokkend om te sien dat die grafte erg gevandaliseer is. Ook was daar baie bosse en onkruid in die ou begrafplaas, terwyl die meer nuwer deel net oorkant die ou begrafplaas skoon en netjies was. Die munisipaliteit behoort hierdie ou begrafplaas instand te hou. ‘n Paar werkers met grawe en skoffels is al wat nodig is."

Aliwal North

La Riviera Guesthouse

"Mooi, historiese dorp. Owerheid kan warmbronne opknap om dit weer in 'n toeristebestemming te omskep."

Aliwal North

Conville guesthouse

"Ry maar eerder deur."

Aliwal North

Umtali Country Inn

"Sorry that the hot springs are closed. Friendly people."

Aliwal North

Conville guesthouse

"Quiet town. Not much to see. More of a stopover. Any eateries only serve until 19:00 apart from the fast food places."

Aliwal North

The Jackal Guesthouse

"Pragtige, gesellige restaurant, The Little Ranch, se kos was uitstekend, en die mense was vreeslik vriendelik. Jy kry die beste steak by die restaurant."

Aliwal North

La Riviera Guesthouse

"We were overnighters only, but required food. The place recommended was like a bar, but staff very friendly and food OK. But was the only one open. "

Aliwal North

La Riviera Guesthouse

"It is super clean - something you really notice about the Eastern Cape when traveling from Durban. We were pleasantly surprised and we found a lovely, little restaurant right on the river and enjoyed a delicious pizza for dinner. We needed to replace two tyres on our car, which the local dealer had in stock and did for us. So all in all, a pleasant experience."

Aliwal North

Conville guesthouse

"Plaaslike restaurant is oulik en eienaar vriendelik."

Aliwal North

Kwela Bed and Breakfast

"Kan gerus draai by die warmwaterbron. Netjies oorgedoen."

Aliwal North

Kwela Bed and Breakfast

"Ons het die museums besoek en by baie lekker tuisnywerheid gaan eet wat se kos vreeslik lekker was."

Aliwal North

The Jackal Guesthouse

"The manner in which load shedding is managed is commendable, by having the lights on solar."

Aliwal North

@ Peace Overnight Accommodation

"Beautiful place its really value for money. Owner loves her guests."

Aliwal North

At The Nest Guest House

"Meer na ons erfenisgeboue ens, gekyk en opgeknap word."

Aliwal North

Conville guesthouse

"Meer as oorslaapbestemming - tensy jy op avontuuruitstappie is - dan heelwat moontlikhede."

Aliwal North

La Riviera Guesthouse

"In the evenings the noise from town could be heard. There must have been open air events."

Aliwal North

Conville guesthouse

"Has improved tremendously over time. "

Aliwal North

BMyGuest

"Pragtige plek met die Oranjerivier se vloeikrag altyd 'n pragtige gesig."

Aliwal North

The Jackal Guesthouse

"Nice takeaway places. "

Aliwal North

Whittals Chalets

"Great because Aliwal North is my wife's home town."

Aliwal North

BMyGuest

"Busy renovating the warm water pools to its former glory. Visit and enjoy!"

Aliwal North

Kwela Bed and Breakfast

"Die Aliwal Spa/bronne is weer funksioneel en oop. Water was heerlik en terrein baie skoon en netjies."

Aliwal North

The Jackal Guesthouse

"Goeie oornagplek."

Aliwal North

At The Nest Guest House

"Paaie en die dorp het maar agteruit gegaan."

Aliwal North

La Riviera Guesthouse

"Lekker eetplekke en dis ontspannend met die bronne wat weer oop is."

Aliwal North

Kwela Bed and Breakfast

"Sal enige tyd Little Ranch aan beveel vir die beste restaurant ondervinding in Aliwal Noord met uitstekende pryse en die smaaklikste disse. As jy kans het, maak ook gebruik van Aliwal Spa. Skoon en netjies en onlangs opgeknap. Groot swembaddens met warmbron."

Aliwal North

Lucolo Palace

"Aliwal-Noord is maar baie agteruit, die paaie is vol slaggate en die huise verwaarloos."

Aliwal North

Umtali Country Inn

"Aliwal-Noord bied maar bittermin gehalte aktiwiteite vir 'n toeris."

Page
Showing 1 to 30
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers