Verified Reviews

Amanzimtoti

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amanzimtoti

Rated 4.5 out of 5 based on 400 reviews.

Warner Beach, Amanzimtoti

Cabanas Del Mar 2

"In general it was a very pleasant stay, friendly people. We felt safe at all times."

Warner Beach, Amanzimtoti

Ocean Breeze 38

"Was skoon en 'n baie rustige strand buite seisoen."

Amanzimtoti

Panoramic Beach & Sea View

"Lekker vakansie dorp. "

Amanzimtoti

26 Driftsands

"Baie lekker gekuier daar."

Amanzimtoti

Afsaal 411 Holiday Flat

"Kort bietjie aandag en netheid op straat en strande kort ook meer opknapping."

Amanzimtoti

26 Driftsands

"Amanzimtoti is my gunsteling plek om te gaan vakansie hou by die see. Thirsty Whale en Spur alles bymekaar op die strand, wat meer wil jy hê. "

Doonside, Amanzimtoti

3 Key Largo

"Doonside bevat alle eetplekke en benodighede."

Warner Beach, Amanzimtoti

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"As jy van alles wil vergeet en net die son, see, strand en rustigheid wil beleef, is Warner Beach vir jou."

Amanzimtoti

Afsaal 411 Holiday Flat

"Ek was nou al 'n paar keer daar, maar het maar by vriende gebly. Dit was so lekker ek is baie lief vir Amanzimtoti, asook die omliggende plekke."

Warner Beach, Amanzimtoti

31 Ocean Breeze

"Moet net swemarea wyer maak."

Doonside, Amanzimtoti

5 Key Largo

"Very neat and secured."

Warner Beach, Amanzimtoti

31 Ocean Breeze

"It would have been good to have had food outlets near the main beach with kids entertainment like super tube."

Amanzimtoti

The Bali Grand Lodge and Spa

"Moeilik om parkering by die strandarea te vind."

Amanzimtoti

The Bali Grand Lodge and Spa

"Dink gerus aan 'n snorkelsessie met Blacktip Reef Sharks by Blue Wilderness, dit is 'n belewenis!"

Amanzimtoti

Beach Front Vacation

"People are friendly where ever you go. Walking distance from beach, Shoprite and restaurants."

Warner Beach, Amanzimtoti

Deep Blue Guest House & Lodge

"Dis 'n vissermanstrand met geen fasiliteite. Maar 'n skoon strand en lekker om te gaan stap. Winkelspruit strand is net n klipgooi weg."

Amanzimtoti

Amanzimtoti's Ultimate Vacation

"The whole family had a great time, very entertaining for my kids, not too busy. I would definitely recommend it to my friends."

Amanzimtoti

3 Key Largo

"Baie lekker strande en omgewing."

Amanzimtoti

5 Key Largo

"Heerlike strand en gerieflik naby aan winkels, restaurante en snelweg."

Amanzimtoti

Alante Lodge

"Out of this world."

Amanzimtoti

110 L'Escalier Cabana

"Beautiful place for a lovely getaway."

Warner Beach, Amanzimtoti

Beachfront Cabanas

"Excellent holiday destination."

Amanzimtoti

110 L'Escalier Cabana

"Amanzimtoti het te baie bedelaars. "

Warner Beach, Amanzimtoti

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"As jy 'n wegbreek soek, is dit die plek om te gaan. Dit is rustig en die mense is vriendelik."

Warner Beach, Amanzimtoti

Aloes No.21

"Dis baie na aan enige winkel of restaurant wat jy benodig. "

Amanzimtoti

L'Escalier 206

"Die strand was nie te skoon nie, maar dalk weens die storms wat hulle gehad het."

Warner Beach, Amanzimtoti

Beachfront Cabanas

"Baie mooi en baie lekker."

Page
Page 11 - Showing 301 to 330
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers