Geverifieerde Resensie
Amanzimtoti
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amanzimtoti bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 400 resensies.
"Kort bietjie aandag en netheid op straat en strande kort ook meer opknapping."
"Amanzimtoti is my gunsteling plek om te gaan vakansie hou by die see. Thirsty Whale en Spur alles bymekaar op die strand, wat meer wil jy hê. "
"As jy van alles wil vergeet en net die son, see, strand en rustigheid wil beleef, is Warner Beach vir jou."
"Ek was nou al 'n paar keer daar, maar het maar by vriende gebly. Dit was so lekker ek is baie lief vir Amanzimtoti, asook die omliggende plekke."
"It would have been good to have had food outlets near the main beach with kids entertainment like super tube."
"Dink gerus aan 'n snorkelsessie met Blacktip Reef Sharks by Blue Wilderness, dit is 'n belewenis!"
"People are friendly where ever you go. Walking distance from beach, Shoprite and restaurants."
"Dis 'n vissermanstrand met geen fasiliteite. Maar 'n skoon strand en lekker om te gaan stap. Winkelspruit strand is net n klipgooi weg."
"The whole family had a great time, very entertaining for my kids, not too busy. I would definitely recommend it to my friends."
"As jy 'n wegbreek soek, is dit die plek om te gaan. Dit is rustig en die mense is vriendelik."
"Ons is ou besoekers aan Amanzimtoti en dit het ons nog nooit teleurgestel nie. Dit voorsien aan elke persoon se behoeftes. Baie dankie! "