Verified Reviews
Amathole District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amathole District
Rated 4.4 out of 5 based on 865 reviews.
"Unfortunately we did not spend more time there. Very nice location and the views are breathtaking. The Kei - Morgans Bay area is a gem for this country."
"There's not much to do and the water is too cold for swimming. Otherwise Gonubie is a fantastic place to stay. "
"Ons het The Aloe House as basis gebruik vir 'n troue wat by die Areena River Resort plaasgevind het - is direk langs The Aloe House. Het dus nie die naweek gebruik as ontdekkingsgeleentheid nie."
"Mooi dorpie vir rustige wegbreek. Heelwat plekke in omgewing om te besoek."
"Quaint town, not much to do unless you want to eat, eat and eat (though that may have been due to the rainy few days, I'm sure you could find quote a bit to do in the sun). The walk to the big tree was great, signage is poor though so plan a little extra time for getting lost (or take a photo of the map on the notice board)."
Chintsa (Cintsa), Amathole District
Moeggeploeg"Eerste keer in Cintsa en elke oomblik geniet. Hoop om gou terug te gaan of miskien af te tree!"
"Recommended to all. We enjoyed the best service and full compliments to them."
Chintsa (Cintsa), Amathole District
Schafli Manor"Cintsa, met sy uitgestrekte strand is 'n pragtige toeristebestemming. "
Chintsa (Cintsa), Amathole District
Crawford's Beach Lodge"Crawford Beach Lodge is great, however would not travel to the area if not staying at the hotel."
"Ons het die klein dorpie met die stiller strand oor die besige Desember vakansietyd baie geniet. Die omgewing is pragtig!"
"Pragtige strand en lagoon! Heerlike kos by restaurante. 'n Lekker vakansie rusplek!"
"Baie lekker plek sal weer soontoe gaan, weer was baie lekker en warm."
East London, Amathole District
Cove View B&B"Baie beïndruk. Strande is pragtig en ek dink nie mense besef hoe mooi dit is daar nie. Stad is maar vuil op meeste plekke, maar as jy weet waarheen om te gaan, sal mense aangenaam verras wees. Oos-Londen se vismark het die beste vis en chips in Suid-Afrika en Friesland beskik oor die beste melkskommel. Ek sal definitief weer Oos-Londen besoek."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Yellowwood Forest Camping and Accommodation"Ongelooflike mooi dorpie, nog een van die plekke wat nie vernietig is nie."
"Hogsback is een van daai plekke wat mens eintlik nie 'n resensie oor wil skryf nie - want mens wil sy bekoring vir jouself hou en ook nie laat te veel mense van hierdie juweel in ons land weet nie. 'n Berg-woud bestemming wat amper ander-wêrelds is, voorwaar uniek. Vir die natuurliefhebber is Hogsback 'n moet! Vir die met 'n kunstige inslag, ook 'n moet. Ek kom beslis weer terug, miskien volgende keer in die winter. Die groot inheemse woude met kranse is asemrowend!"