Verified Reviews
Amathole District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amathole District
Rated 4.4 out of 5 based on 865 reviews.
"I would recommend Glengariff was a travel destination very highly for families and people who love nature and want a relaxed, beach holiday."
"Die paai is baie sleg. Winkels kan miskien oor Kerstyd en Nuwejaar oopmaak en/of langer oop bly."
"Dit was die eerste keer wat ek Nahoon besoek het en ek was beïndruk met die ligging. Ons het verskeie plekke besoek tydens ons vakansie daar en al ons bestemmings was binne 10 min. se ry van ons af. Die strand is lieflik en maatreëls word streng toegepas. Wat 'n fees om Nuwejaarsdag daar te kon spandeer sonder enige moeilikheidmakers of besope vakansiegangers. Dit is daarom ideaal vir gesinne."
"Die dorp se strate is skoon. Die strand is skoon, maar iets moet gedoen word oor die gebreekte glas en bottels op die rotse!"
Stutterheim, Amathole District
The Shire Eco Lodge"Die dorp self is baie netjies, en die eetplekke bied goeie waarde vir geld. "
Beacon Bay North, Amathole District
TeBeacon Accommodation"Die omgewing is baie stil, rustig en baie skoon en netjies! Ek dink te veel toeriste gaan die plek se skoonheid skend!"
East London, Amathole District
Sunnyridge Lodge"East London, hasta lavista for now, I'll be coming back!"
"Gonubie lyk na 'n baie aangename plek waar 'n mens jou skoene kan uitskop en ontspan. Dis 'n skoon dorp met goeie restaurante en fasiliteite, regtig 'n aangename verrassing!"