Verified Reviews

Amathole District

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amathole District

Rated 4.4 out of 5 based on 861 reviews.

Gonubie, Amathole District

Chanteclear

"Skoon strande, baie lekker vir 'n gesin."

Chintsa (Cintsa), Amathole District

Moeggeploeg

"Cintsa is 'n fantastiese vakansieplek!"

Haga-Haga, Amathole District

OppiePlaas Country Estate

"Baie rustige strand sonder te veel mense. Baie skoon."

Gonubie, Amathole District

Tidewaters River Lodge

"Die dorp was smerig vuil en vullis het letterlik oral uitgepeul. Dit het 'n slegte indruk gemaak."

Gonubie, Amathole District

Accommodation @ 24 First Street

"Die ligging is lekker. Uit Oos-Londen, maar naby genoeg om soontoe te ry."

East London, Amathole District

Mopani Cottages

"Locals drive very recklessly."

Kei Mouth, Amathole District

Neptune's Cove

"Kort 'n plek om ontbyt te eet. "

Kei Mouth, Amathole District

Neptune's Cove

"Soveel om te sien, te besoek en te doen in omgewing. 'n Naweek is te kort om alle natuur, uitstappe en sportgeleenthede te beleef. Lokale mense deel graag inligting oor wat en waar."

Hogsback, Amathole District

Trewennan Main House

"Sal altyd terugkom vir nog ongelooflike wegbreek tye."

Gonubie, Amathole District

Lollee's Cottage

"Gonubie is 'n baie lekker rustige bestemming vir 'n kort vakansie by die see. Enigste probleempie, as jy die dag nie kan see toe gaan nie, is daar nie veel ander aktiwiteite vir kinders nie."

Haga-Haga, Amathole District

OppiePlaas Country Estate

"So 'n mooi dorpie. Sal elke jaar daar vakansie wil hou. "

Hogsback, Amathole District

Laragh-on-Hogsback

"Pragtige klein dorpie. Ons kon ons oë nie glo nie toe ons vanaf die kaal gelyktes met die pas opgaan en voor ons lê die dorp volop met bome, blomme en struike. Ons kon 10 van hulle tuine besigtig teen 'n fooi van R75, alhowel 5 daarvan net op afspraak was en hulle telefone is nie beantwoord om afsprake te maak nie. Ons is ook aangeraai om eerder middel Oktober te kom wanneer die blomme in volle blom is. Sal beslis weer kom kuier veral as daar sneeu is want dit lyk dan glo prentjie mooi. "

East London, Amathole District

Ubuntu B&B

"East London is always the best for me."

Hogsback, Amathole District

Bredon Self-catering Cottage

"Restaurante in die hoofstraatjie is belaglik duur. Kies eerder die afegeleë plekkies en gaan soek na plekkies soos Away with the Fairies. Baie unieke pub met die heerlikste pizza en mooiste uitkykpunte, staproetes en kampeerplek."

Gonubie, Amathole District

111 Rose and Ale

"Great community close to awesome beach and great places to go have fun. Pancake house is a definite."

Stutterheim, Amathole District

The Shire Eco Lodge

"Rustige plekkie. As jy ontspanning nodig het, is dit die plek om na toe te gaan."

Hogsback, Amathole District

The Edge Mountain Retreat

"Pragtige plek, maar raak ook erg vervalle. Strate amper onrybaar."

Gonubie, Amathole District

33 Degrees - South Flat 2

"Nooit onveilig gevoel by verblyf. By die strandgebied was daar wel mense wat gedrink het en harde musiek gespeel het, alhoewel daar borde is wat sê dat geen alkohol en harde musiek toelaatbaar is nie. Dit was nie baie lekker om daar rond te beweeg nie."

Gonubie, Amathole District

111 Rose and Ale

"Baie mooi en rustige vakansie-omgewing."

Chintsa (Cintsa), Amathole District

Moeggeploeg

"Baie rustig en tog naby aan alles wat nodig is."

East London, Amathole District

Blues at Bonza Bay Beach

"East London museum is in very good condition and worth visiting."

Kei Mouth, Amathole District

Neptune's Cove

"Kei Mouth still has that small holiday village feel. It has everything you need and above all is right in the mouth of the Great Kei, gateway to the Transkei resorts. It's well well worth a visit."

Hogsback, Amathole District

Laragh-on-Hogsback

"'n Goed bewaarde geheim."

Page
Page 20 - Showing 571 to 600
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers