Geverifieerde Resensie
Aston Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Aston Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 3 resensies.
"Dit is 'n stil, rustige area. Vir mense wat nie hou van 'n vreeslike lawaai en oorvol strande nie, is hierdie die regte plek."
"Dit is jammer dat die enigste roete wat mens kan neem om daar te kom, deur 'n woonbuurt is waar diere vrylik oor die pad loop en die omgewing so besoedel en vuil is. Papiere en gemors lê oral en dan begin mens dink dat jou blyplekkie dalk ook so lyk. Strand is egter pragtig en skoon en ook veilig."