Verified Reviews
Aston Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Aston Bay
Rated 4.3 out of 5 based on 3 reviews.
"Dit is 'n stil, rustige area. Vir mense wat nie hou van 'n vreeslike lawaai en oorvol strande nie, is hierdie die regte plek."
"Dit is jammer dat die enigste roete wat mens kan neem om daar te kom, deur 'n woonbuurt is waar diere vrylik oor die pad loop en die omgewing so besoedel en vuil is. Papiere en gemors lê oral en dan begin mens dink dat jou blyplekkie dalk ook so lyk. Strand is egter pragtig en skoon en ook veilig."