Geverifieerde Resensie

Ballito

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ballito bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 528 resensies.

Salt Rock, Ballito

Coral Dreams & Sea-side Spa

"Naby aan alles wat jy nodig het!"

Salt Rock, Ballito

Coral Dreams & Sea-side Spa

"Ai dis net ongelooflik mooi en sal enige tyd weer teruggaan! "

Ballito

19 Tontiki

"A classy place with peace and felt very safe being around the area. I love it."

Ballito

B'Lenghi Beach House

"Loving community."

Ballito

Billfish Apartments

"Baie nabygeleë aan King Shaka Internasionale Lughawe. Bespreek restaurant plekke wanneer dit vakansies is. Alles wat jy nodig het is om die draai."

Salt Rock, Ballito

Mahogany House

"Beautiful place."

Ballito

Cowrie Cove 5

"Ons is gek oor Ballito. Dit is skoon, fantastiese strande en die restaurante is ekstra awesome."

Ballito

Cowrie Cove 5

"Ons is gek oor Ballito. Dit is skoon, fantastiese strande en die restaurante is ekstra awesome."

Ballito

33 Boulder Bay

"Pragtige plek. "

Ballito

19 Tontiki

"Very clean, safe and all amenities are minutes away."

Salt Rock, Ballito

Coral Dreams & Sea-side Spa

"Lovely clean beaches and restaurants. Lifestyle centre is only 5 minutes away and has a range of interesting shops."

Ballito

Driftwood Coastal Cottage

"Lekker loopplek langs die see. Strate en strand is netjies."

Thompsonsbaai, Ballito

The Islands 2

"Loved the beach and the tidal pool."

Ballito

The Boulders 206

"Baie lekker geleë en heerlike restaurant!"

Ballito

Beach Forest Lodge

"Sal enige tyd weer Ballito besoek, geskik vir oud en jonk, kan dit ten sterkste aanbeveel! Die natuurskoon is asemrowend, strande is skoon, en mense is vriendelik. Hoop ons kan binnekort weer 'n draai maak!"

Ballito

The Boulders 206

"Moontlik die mooiste strandoord in Suid-Afrika!"

Ballito

19 Tontiki

"Mooi en rustig tog sentraal in noordkus."

Ballito

19 Tontiki

"Ballito as vakansie bestemming is een groot plesier. Van vriendelikheid, netheid van strande, sekuriteit en verblyf kon ek niks fout vind mee nie."

Salt Rock, Ballito

Coral Dreams & Sea-side Spa

"Pragtige veilige strand en n baie lekker plek vir kinders om te swem."

Salt Rock, Ballito

By The Beach

"Lekker familie bestemming, veral as jy klein kindertjies het. Rustig en baie veilig."

Ballito

Beach Forest Lodge

"Die swemstrand is gevaarlik vir kinders sonder toesig, maar vir ouer mense is dit 'n heerlike aftree-oord!"

Ballito

Billfish Apartments

"Baie vriendelike eienaars. Mooi ingerigte plekkie met 'n mooi uitsig! Gaan verseker elke jaar weer terug gaan."

Salt Rock, Ballito

Coral Dreams & Sea-side Spa

"Net buite die besige gewoel in Ballito en tog naby genoeg om gou daar te wees vir inkopies en ander restaurante."

Ballito

7 Frinton on Sea

"Beautiful part of the KwaZulu-Natal coast. Warm and peaceful."

Ballito

Beach Forest Lodge

"Al verskeie kere daar vakansie gehou."

Thompsonsbaai, Ballito

The Islands 2

"Dis 'n heerlike omgewing. Naby alles."

Sheffield Beach, Ballito

Villa Royale 402

"Strand was tops ons het die ligging baie geniet. Was naby aan alles. "

Ballito

Zuider Zee

"Baie netjies, en kan nie na laat om die diens by "Vovo Telo Coffee shop" in Ballito volpunte te gee nie. Die diens en kos was puik!"

Thompsonsbaai, Ballito

Perissa 38

"Baie opsies met swemstrande en hope dolfyne."

Ballito

19 Tontiki

"Ons was daar in Maart. Dis warm, baie warm, maar die see is naby en die strande silwerskoon, baie eetplekke en vriendelike mense."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang