Verified Reviews

Ballito

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Ballito

Rated 4.7 out of 5 based on 543 reviews.

Ballito

19 Tontiki

"Dit is 'n mooi en gasvrye omgewing."

Ballito

Billfish Apartments

"Verlief op Ballito."

Ballito

Family Holiday House

"Ai, ek wens ek kon permanent woonagtig wees in Balito."

Ballito

Family Holiday House

"Dit is lekker!"

Ballito

Cowrie Cove 5

"Ballito is 'n ongelooflike skoon en netjiese dorp met baie uitbreiding vir beleggers. Ek sal ongelukkig nie die strand as swemstrand voorstel nie, as gevolg van al die rotse. "

Ballito

Beach Forest Lodge

"Ons is mal oor Ballito. Lekker staproetes. Die rotse is heerlik vir kind en grootmense. Die eetplekke is baie goed en geniet dit veral om by The Galley Beach Bar te eet. Ballito is n plek vir 'n gesin om vakansie te hou."

Ballito

33 Boulder Bay

"Ballito is een van die lekkerste vakansiebestemmings! Mo-Zam-Bik kan ek beslis aanbeveel as mens lus is vir lekker eet, goeie diens en lekker atmosfeer. Die malls wat naby is en die skoon strande is beslis ook 'n groot aantrekking!"

Ballito

Driftwood Coastal Cottage

"Heerlike en gesellige strand met verskeie mooi golfbane in die omgewing."

Ballito

19 Tontiki

"Beste seevakansies!"

Salt Rock, Ballito

Fairways Boutique Hotel

"Lekker klein plek om vakansie te gaan hou. Strand is redelik skoon, maar twyfel of dit werklik van Blouvlag-standaard is en het die getypoel baie geniet."

Ballito

Beach Forest Lodge

"Lekker plek vir 'n seevakansie met genoeg besienswaardighede in die omgewing."

Ballito

Prosperita

"Alles is daar wat jy benodig. Miskien sal 'n Chinese eetplekkie met wegneemetes goed wees, maar verder geen probleem."

Sheffield Beach, Ballito

Villa Royale 402

"Die uitsig is pragtig en dit is 'n stil omgewing."

Ballito

Prosperita

"Ongelukkig baie kommersieel - nie so rustig soos wat ek dit 25 jaar terug kan onthou nie, maar bly steeds 'n gunsteling."

Ballito

Beach Forest Lodge

"Various of beaches and a beautiful promenade. The lifestyle centre is versatile and there is a variety of restaurants."

Ballito

19 Tontiki

"Is mal oor Ballito! "

Ballito

Zuider Zee

"Pragtige plek."

Ballito

The Boulders 206

"Ballito bied wonderlike eetplekke en mooi uitsigte, maar amper geen goeie swemstrande nie. Vir dit het ons beter ervaar in Umhlanga."

Salt Rock, Ballito

The Villa Salt Rock

"Pragtige klein kusdorpie met 'n heerlike strand. Tog is jy naby genoeg aan die groter plekke sou jy enigiets nodig hê. Dis die perfekte plek vir 'n gesinsvakansie by die see."

Salt Rock, Ballito

Fairways Boutique Hotel

"Heerlike plek. Saltyz is ons gunsteling!"

Salt Rock, Ballito

Fairways Boutique Hotel

"Salt Rock is 'n great bestemming met talle behoorlike 4-ster plekke, soos Canelands. Dis reg op die strand en die diens is 6-ster!"

Ballito

33 Boulder Bay

"Rustig, stil, ontspannend."

Ballito

The Boulders 206

"Baie lekker vakansiebestemming, veral vir ons as pensionarisse is die lang wandelpaadjies heerlik. Goeie restaurante, goeie inkopiesentrum."

Ballito

Family Holiday House

"Dit is 'n groot pluspunt dat die winkelsentrums nie naby die strandgebied is nie."

Thompson's Bay, Ballito

Long Island 56

"Mooi strand maar vir swem in die branders eerder Ballito hoofstrand wat ook naby is."

Ballito

Zuider Zee

"Baie skoon en netjies. "

Ballito

19 Tontiki

"Baie oulike kusdorpie. "

Ballito

The Boulders 206

"Groot verskeidenheid restaurante, was buite-seisoen wat dit lekker gemaak het dat dit nie 'n sirkus was nie. Sal verseker weer in Ballito gaan vakansie hou."

Ballito

Family Holiday House

"Ballito self is 'n wonderlike vakansieplek."

Ballito

Prosperita

"Tweede jaar wat ek spesifiek oor paasnaweek soontoe gaan. En dit gaan definitef 'n gereelde instelling wees."

Page
Page 17 - Showing 481 to 510

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers