Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Baviaanskloof

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Baviaanskloof

Rated 4.2 out of 5 based on 161 reviews.

Joubertina, Baviaanskloof

Kouga Wilderness

"Wonderlike klein plekkie, skoon. Het 'n stop by die nuwe vulstasie gedoen, vriendelike diens, en lekker kos."

Joubertina, Baviaanskloof

Unit 1 @ Lemontenara

"Joub's is aan te beveel vir hul wegneemetes. Redelike prys en smaaklik en teen die hoofpad geleë."

Krakeel River, Baviaanskloof

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

"As jy tyd en 'n hoë voertuig het, ry gerus die Onder-Kouga sirkelroete, dis 'n pragtige omgewing!"

Joubertina, Baviaanskloof

Unit 1 @ Lemontenara

"Die langkloof bly maar mooi!"

Baviaanskloof , Baviaanskloof

Zandvlakte

"Dit is 'n besonderse ervaring om die grootheid van die Kloof om jou te voel. Daar is kort-kort 'n lekker plekkie waar mens kan stop vir lekker boeretroos, gemmerbier of vetkoek."

Baviaanskloof , Baviaanskloof

Zandvlakte

"Die plek is rêrig wonderlik. Ek sal enige persoon egter aanbeveel om 'n ordentlike 4x4 te bestuur voor hy die kloof wil aandurf! "

Baviaanskloof , Baviaanskloof

Zandvlakte

"Gaan as jy kan. Ongelooflike uitsigte om elke draai. Enige 4x4 kan dit doen."

Baviaanskloof , Baviaanskloof

Zandvlakte

"Baie, baie mooi ek sal dit aanbeveel vir enige natuurliefhebber."

Baviaanskloof , Baviaanskloof

Zandvlakte

"Natuurskoon pragtig. Wat 'n belewenis!"

Page
Page 6 - Showing 151 to 161
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote