Geverifieerde Resensie

Betty's Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Betty's Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 303 resensies.

Bettysbaai

Jock's Cabin

"Pragtige dorpie, mense hulpvaardig en gasvry."

Bettysbaai

Betty's Retreat

"There is lots to do."

Bettysbaai

Laaste Gift

"The convenience store is near and equipped for our needs. Beautiful and stunning views. Walk in botanical gardens were calm and relaxed with stunning views."

Bettysbaai

Listening Wind Self-catering

"Betty's Bay is definitely the place to be. The beach is just up the road. Wish there was a supermarket in the area and not only one at the garage. That was quite far to go just for ice."

Bettysbaai

Sea-esta Betty's Bay

"Alles was heerlik!"

Bettysbaai

Listening Wind Self-catering

"Betty's Bay is 'n pragtige dorp. Net 'n versoek om die slaggate te herstel in die paaie."

Bettysbaai

Whalecome Guest Suite

"As jy net wil wegbreek van die gejaagdheid van die lewe is Bettysbaai definitief die plek waar jy net rus vir jou siel kan kry."

Bettysbaai

Pik 'n Wyntjie

"Perfect breakaway destination, but pack everything you'll need for your stay as shops close relatively early."

Bettysbaai

Listening Wind Self-catering

"Great place to return to. Nature, open beaches and beautiful fynbos."

Bettysbaai

Sol y Sombra

"Bettiesbaai is 'n baie besondere plek, rustigheid en kalmte heers hier en mens kry die indruk dat niks jou jaag nie en jy kan kalmte vind en net rus vir jou siel kry. Jy kry ook die indruk van veiligheid en dat dié 'n familiebestemming is waar jy sal veilig wees"

Bettysbaai

Kara Mia

"'n MOET!"

Bettysbaai

Cyara

"It's one of my favourite destinations in the Overberg. Close to everything and a lovely beach, restaurants and shops close by. Lots of different accommodation to choose from and reasonably priced too."

Bettysbaai

Whalecome Guest Suite

"Toeriste sal Bettysbaai geniet. Die mooi uitsig, veral die see en sonsondergang."

Bettysbaai

Cyara

"Baie plekke in die omtrek vir voëlkyk: Harold Porter Botaniese Tuine, Stony Point, Kogelberg Natuurreservaat, Rooisand Bird Hide in buurtdorp Kleinmond om 'n paar te noem."

Bettysbaai

Sol y Sombra

"Dit is so maai daar. Ons het 'n dassie en pikkewyne in die tuine van die inwoners gesien. Wonderlike plantegroei, mens kan myle ver stap en ook reuseduine klim. Ek sal enige tyd permanent daar wil gaan bly."

Bettysbaai

Outback Inn

"Ek sal weer op 'n volgende geleentheid Bettysbaai besoek."

Bettysbaai

Seascape

"Vakansiedorpie, maar naby genoeg geleë aan winkels en ander aktiwiteite. Sal altyd Betty's onthou vir sy pragtige Silversand strand en die kostelike pikkewyne."

Bettysbaai

Bergroos

"Dit vat bietjie van die ontspanning weg om die heeltyd die bobbejaan-risiko in ag te neem, maar dis alles deel van die omgewing se skoonheid."

Bettysbaai

Laaste Gift

"Heerlike en pragtige deel van Suid-Afrika."

Bettysbaai

Fynbos Cottage

"Ongerepte natuurskoon en strande. Pikkewyne by Stoney Point is awesome."

Bettysbaai

Sol y Sombra

"Min restaurante en eetplekkies beskikbaar, maar glo dit is as gevolg van Covid."

Bettysbaai

Anne's Place

"Betty's Bay is windy but it's ok. Not too cold."

Bettysbaai

Crassula

"It's a lovely and beautiful."

Bettysbaai

Penguin House

"Lovely little village. Quiet and beautiful."

Bettysbaai

Seascape

"Limited food options so take your own. Rockpool exploring was a highlight at Silverstone Beach. We even saw and got to touch an octopus!"

Bettysbaai

Skyhouse on Clarence

"Betty's Bay is a very peaceful place to get away. Surrounded by a fresh sea breeze and nature. Also 24/7 security patrol. A great vacation place."

Bettysbaai

Listening Wind Self-catering

"Would recommend a bigger shop such as a Spar or Mini OK store for all your required needs."

Bettysbaai

Kara Mia

"Safe and relaxing. There is so much to see."

Bettysbaai

Crassula

"Really a destination for people that want to be surrounded by nature."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang