Geverifieerde Resensie
Bloemfontein
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1473 resensies.
"Een van die min plekke waar al die straatligte nog in die aande werk. Jy voel sommer veilig. Hou so aan Bloem."
"Lochs Hoek about 4 kms away has a lovely atmosphere, a wedding venue and a petting farm for the kids. Good meals and are well organized during load shedding. The planetarium is only open on Saturdays despite what the website says and the restaurant inside the botanical gardens has closed too, but still a nice walk through the gardens. Plenty of other good places to eat at."
"Ek het slegs deurgereis op pad huistoe, maar wat ek van die stad self gesien het in die kort tydjie wat ek daar gery het is betreurenswaardig oor hoe vuil en sleg dit daar lyk. Paaie vol gate. Dit is ongelukkig die plaaslike regering se skuld en nie Bloemfontein se inwoners nie."
"Bloemfontein is vuil. Daar was vreeslik baie rommel wat rondgelê het in die strate, parke ens. Daar was riool wat in die strate afgeloop het."
"Ai, die slaggate op pad nadat ons van die hoofpad afgedraai het."
"Beautiful Town. Pity, it hasn't been maintained. Our government needs to keep these places pretty."
"Wel, dit is maar soos al die plekke in ons land. Die infrastruktuur kan beter instand gehou word, maar ek hou van Bloemfontein. Die mense is vriendelik en gee nie om om afrikaans te praat nie. Dit is regtig iets wat mens opmerk."
"Dienste in Bloemfontein via inkopiesentrums en wegneemetes is uitstekend. Die mense is vriendelik."