Verified Reviews

Bloemfontein

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein

Rated 4.1 out of 5 based on 1475 reviews.

Bloemfontein

Helena's Overnight Accommodation

"Baie besigheidsgeleenthede."

Bloemfontein

Home Sprint Home

"Een van die min plekke waar al die straatligte nog in die aande werk. Jy voel sommer veilig. Hou so aan Bloem."

Bloemfontein

21 @ Benade

"Stad baie vuil alhoewel woongebiede geweldig uitgebrei het."

Bloemfontein

Acacia Lodge

"We were only there staying for one night, but what we saw was very nice."

Bloemfontein

Olive Hill Country Lodge

"Bloemfontein is baie besig."

Bloemfontein

21 On Coetzee

"Eerste maal daar geslaap, glo dit is lekker om weer te doen."

Bloemfontein

Tuishuis

"Lochs Hoek about 4 kms away has a lovely atmosphere, a wedding venue and a petting farm for the kids. Good meals and are well organized during load shedding. The planetarium is only open on Saturdays despite what the website says and the restaurant inside the botanical gardens has closed too, but still a nice walk through the gardens. Plenty of other good places to eat at."

Bloemfontein

Angels Haven Guesthouse

"Puik diens en baie vriendelike ontvangs."

Bloemfontein

Genesis Self-catering Apartments

"Bloemfontein is baie nice."

Bloemfontein

Eden Guest Farm

"Ons het net deur Bloem gery op pad Kaap toe."

Bloemfontein

Kleinbos Self-catering

"Cleaner than before."

Bloemfontein

Edaneg

"Ongelukkig het dorp agteruitgang getoon."

Bloemfontein

The Hobbit Hole

"Bietjie verwaarloos en vervalle."

Bloemfontein

Melsetter's Guesthouse

"I wouldn't go there for a holiday."

Bloemfontein

Serenity Living

"Oulike stad."

Bloemfontein

Windmill Guest House Bloemfontein

"Dis 'n goeie halfweg stop tussen Kaapstad en Pretoria."

Bloemfontein

EdelRose

"Ek het slegs deurgereis op pad huistoe, maar wat ek van die stad self gesien het in die kort tydjie wat ek daar gery het is betreurenswaardig oor hoe vuil en sleg dit daar lyk. Paaie vol gate. Dit is ongelukkig die plaaslike regering se skuld en nie Bloemfontein se inwoners nie."

Bloemfontein

Tula 159

"Lieflike plek. Die mense is vriendelik en hulpvaardig."

Bloemfontein

Edaneg

"Baie lief vir Bloemfontein."

Bloemfontein

Die Moerbeiboom

"Bloemfontein is vuil. Daar was vreeslik baie rommel wat rondgelê het in die strate, parke ens. Daar was riool wat in die strate afgeloop het."

Bloemfontein

Gloriam @ Dan Pienaar

"Lots of things to do depending on where you are coming from."

Bloemfontein

De Stallen Golf Villas and Golf Course

"Ai, die slaggate op pad nadat ons van die hoofpad afgedraai het."

Bloemfontein

Ceelee's Place

"Beautiful Town. Pity, it hasn't been maintained. Our government needs to keep these places pretty."

Bloemfontein

7 on Connor

"Dit is jammer om te sien hoe die stad, strate ens verval!"

Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"Wel, dit is maar soos al die plekke in ons land. Die infrastruktuur kan beter instand gehou word, maar ek hou van Bloemfontein. Die mense is vriendelik en gee nie om om afrikaans te praat nie. Dit is regtig iets wat mens opmerk."

Bloemfontein

@ Greys Guesthouse

"Dienste in Bloemfontein via inkopiesentrums en wegneemetes is uitstekend. Die mense is vriendelik."

Bloemfontein

Tsessebe Guesthouse

"Vriendelike en gasvrye mense."

Page
Page 4 - Showing 91 to 120
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers