Verified Reviews
Bloemfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein
Rated 4.1 out of 5 based on 1443 reviews.
"Ek is nie lief vir Bloemfontein, want sy weer is van een uiterste na ander. Baie warm na baie koud."
"'n Mooi gedeelte van Bloemfontein. Die tyd het ons nie toegelaat om Universitas beter te verken nie."
Universitas Ridge, Bloemfontein
Janmar"My eggenote en ek was heel beïndruk met die omgewing. Sal beslis weer daar oorbly."
"Fleurdal beskik oor 'n Mall, wegneemeetplekke, naby die Casino, en maklik bereikbaar vanaf groot ingangsroetes. Ek dink genoeg bemarking behoort Fleurdal meer gewild te maak onder besoekers aan Bloemfontein."
"Baie dankie vir die interessante leesstof en bekendstelling van belangrike besoekplekke! Ons het 18 jr in Bloemfontein gewoon en nooit geweet van al die noemenswaardige plekke nie! Nou is ons ook ingelig as besoeker."