Geverifieerde Resensie

Bojanala

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bojanala bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 754 resensies.

Rustenburg, Bojanala

Sugarbush Hill Country Cottages

"My geboortedorp wat uit sy nate bars."

Rustenburg, Bojanala

Rustenburg Inn

"Thanks for the lovely hospitality!"

Skeerpoort, Bojanala

La Bastide

"Meer eetplekke wat nader is sal lekker wees, maar die ry na plekke toe was die moeite werd met die ligging van die berge om jou"

Rustenburg, Bojanala

La Vie Gastehuis

"Mooi en immergroen, maar vrek warm."

Rustenburg, Bojanala

ATKV Buffelspoort

"Sal slegs soontoe gaan vir ATKV Buffelspoort oord."

Brits, Bojanala

Dassie Paleis

"Het slegs die mall besoek. Het Hartebeespoortdam besoek en besluit om in Brits te oornag."

Skeerpoort, Bojanala

La Bastide

"Oulikke eetplekke en stunning omgewing."

Rustenburg, Bojanala

Ebenezer Country Lodge

"Rustenburg is a great place for the outdoor and wildlife enthusiast."

Skeerpoort, Bojanala

The Meadows At Millstream

"Rustig en stil en pragtige omgewing."

Brits, Bojanala

Willow Manor

"Lyk na 'n rustige dorp met baie vriendelike mense."

Rustenburg, Bojanala

Komodo Guesthouse

"Verkeersreëlings is uiters swak en die verkeerswetstoepassing nog swakker! 'n Mooi omgewing met pragtige toeristebestemmings, maar die dorp self is nie baie aangenaam nie, alhoewel die mense daar almal baie vriendelik is."

Pilanesberg Nasionale Park, Bojanala

The Kingdom Resort

"Ons was nog nooit daar nie en was verras deur dit wat ons gesien het/gekry het en sal dus enige tyd weer daarheen terugkeer."

Rustenburg, Bojanala

Sugarbush Hill Country Cottages

"Beautiful hill tops and nature at its best."

Cashan, Bojanala

20 on 4th

"Rustige, veilige area."

Buffelspoort, Bojanala

ATKV Buffelspoort

"Plek word goed instand gehou."

Rustenburg, Bojanala

Ebenezer Country Lodge

"Ek kan ongelukkig nie regtig uitbrei oor Rustenburg as 'n toeristebestemming nie. Ons het basies net daar oorgeslaap vir 'n troue wat in die omgewing was. "

Cashan, Bojanala

Meraki Upmarket Guest House

"The environment is so clean and there's no noise. It's a great place."

Brits, Bojanala

Angel Oak Guesthouse

"Die area het slegte paaie, die dorp self is seker nie sleg nie, maar die onderhoud is glad nie op standaard nie. Ek het nie van die area gehou nie."

Buffelspoort, Bojanala

ATKV Buffelspoort

"Ek sou daarvan gehou het as hulle ons vroeër gesê het dat die onderdak se warm water swembad toe is en nie nadat ek alles betaal het nie."

Bojanala

Kaalvoet Koppies Oord

"Not very far from Hartbeespoort, where are many things to do."

Swartruggens, Bojanala

Villa Finesse

"Could do with a good franchise restaurant."

Skeerpoort, Bojanala

Millstream Inn Guest House

"This is a beautiful place, we really enjoyed although it was very short."

Buffelspoort, Bojanala

ATKV Buffelspoort

"Alles was daar. Al wat ek anders sou wou hê, is lig by die braai-area. "

Rustenburg Town, Bojanala

La Vie Gastehuis

"Naby Pilanesberg en Sun City. Goeie winkels en restaurants. "

Rustenburg, Bojanala

Sugarbush Hill Country Cottages

"Was nie in Rustenburg self nie, maar die omgewing is pragtig."

Schoemansville, Bojanala

Lesego Guest House

"It's safe and wonderful."

Brits, Bojanala

Grasdak Guesthouse

"Brits munisipaliteit moet die strate opknap."

Bojanala

Flintbeck

"Só naby aan Pretoria en Johannesburg, lekker vir 'n vinnige wegbreek! Absoluut die moeite werd!"

Rustenburg Town, Bojanala

Green Side Accommodation

"Nothing much to do around Rustenburg if you are not at Sun City."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang