Geverifieerde Resensie
Bojanala
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bojanala bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 754 resensies.
"Naby genoeg aan Harties dat alles binne ry-afstand is sonder om die gevoel dat jy in die natuur is, te verloor."
"Roads are terrible and need some maintenance. But it's fairly close to amenities so with a short drive one can go to the various places to see and things to do."
"Baie rustig. Voel of jy ver van die huis af is al is dit net 'n uur of so se ry van Boksburg af. Ons het klaar vasgemaak dat ons weer vir 'n naweek sal deurgaan, want een dag is nie genoeg nie."
Pilanesberg Nasionale Park, Bojanala
The Kingdom Resort"Jammer vir die brande in die park en die verskriklike droogte."
"Die informele nedersetting in Kosmos is 'n seer vir die oog en skep tog 'n veiligheidsrisiko."
Pilanesberg Nasionale Park, Bojanala
The Kingdom Resort"Baie rustige omgewing. Teerpaaie kort bietjie aandag. Grondpaaie was nie te sleg nie. Hou duim vas dat dit gou daar lekker sal reën."
"If you need a break from the city fast life Rustenburg is the place to be."
"Skeerpoort is an absolute gem. Farm-style living with the comforts of modern living. There is also so many activities in the surrounding areas which caters to every taste. Looking forward to our next visit."
Pilanesberg Nasionale Park, Bojanala
The Kingdom Resort"Gates open at 06h00, for any actual chance of seeing good game before it becomes to hot and they move into the shadows."