Verified Reviews

Bojanala

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bojanala

Rated 4.2 out of 5 based on 753 reviews.

Kosmos, Bojanala

Galagos Lodge Guest House

"Naby Hartbeesbeespoortdam, restaurante en besienswaardighede."

Rustenburg Town, Bojanala

Ons Dorpshuis

"A very quite, safe and beautiful town with a lot of areas to visit too."

Skeerpoort, Bojanala

Millstream Inn Guest House

"Gaan reeds in Desember weer daarheen."

Pilanesberg National Park, Bojanala

The Kingdom Resort

"Gates open at 06h00, for any actual chance of seeing good game before it becomes to hot and they move into the shadows."

Rustenburg Town, Bojanala

Rustenburg Inn

"The city and visitors are friendly."

Rustenburg, Bojanala

Ebenezer Country Lodge

"Road works in Rustenburg makes travelling unpleasant."

Rustenburg Town, Bojanala

La Vie Gastehuis

"Sal nog langer wou bly om plek te ervaar."

Pilanesberg National Park, Bojanala

The Kingdom Resort

"Ons is elke week daar en raak nooit moeg vir die park nie! Jammerte oor die groot brand en behalwe vir die ontydige betogings elke dan en wan, is als op die pad Pilanesberg toe en in die omliggende areas 'n plesier!"

Rustenburg Town, Bojanala

La Vie Gastehuis

"Kgaswane Natuurreservaat en Brauhaus am Dam op die Olifantsnekpad is twee van my gunstelingbestemmings. 'n Móét draai by die twee plekke. "

Pilanesberg National Park, Bojanala

The Kingdom Resort

"Ons geniet die altyd reservaat."

Bojanala

Uitkyk @ Boe-Boe's Nest

"Maak gerus 'n draai by die Ou Stasie in Swartruggens, 'n reuse versameling oudhede en interessanthede."

Boshoek, Bojanala

Gatz Guest House

"The road needs to be fixed."

Kosmos, Bojanala

Bali at Scenic Haven Lodge

"Net jammer van die plakkers in die middel van die woongebied. Dit is uiters afbrekend en 'n mens voel onveilig om daar te ry in die aand."

Swartruggens, Bojanala

Villa Finesse

"Swartruggens sal altyd na aan my hart lê."

Rustenburg, Bojanala

Engedi Herberg

"Lieflike omgewing en naby Sun City, omring deur bosveld."

Brits, Bojanala

Grasdak Guesthouse

"Brits het 'n klomp plekke in die omgewing, soos venues en natuurreservate. Dit is dus sentraal genoeg om na al hierdie plekke toe te gaan."

Swartruggens, Bojanala

Villa Finesse

"Die kruidenierswinkel se voorraad is maar min en nie 'n groot verskeidenheid nie, bv. geen slaai bestanddele nie. Ons moes Rustenburg toe ry vir inkopies."

Schoemansville, Bojanala

Khayamanzi Guesthouse

"Ek persoonlik dink dit is 'n aangename, mooi en maklik bereikbare omgewing van enige plek in Gauteng. Baie om te sien en te ervaar as jy baie tyd het."

Pilanesberg National Park, Bojanala

The Kingdom Resort

"Ons het soveel diere gesien en die park is baie goed onderhou! Sal beslis weer gaan en enige tyd aanbeveel."

Schoemansville, Bojanala

The Art Guesthouse

"Mooi dorpie met baie interessante besienswaardighede. Darem net baie baie jammer vir die probleem met die hiasinte, maar ons glo daar word aandag aan gegee."

Rustenburg, Bojanala

Milorho Lodge

"A beautiful place, blessed with nature which should be respected and be treasured."

Skeerpoort, Bojanala

Brown's Cabin and Cottages

"Skeerpoort is ideaal geleë as jy Harties wil besoek, maar in 'n bietjie stiller area verblyf verlang. Die area is baie mooi. Die bergreeks veral."

Rustenburg, Bojanala

Ebenezer Country Lodge

"Naby, baie om te doen."

Schoemansville, Bojanala

Pumleni Guesthouse

"Baie te sien en te doen en baie goed geleë."

Page
Page 16 - Showing 451 to 480
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers