Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3491 resensies.
"Ons was daar op Rugbytoer by Gimnasium. Almal in die area was baie vriendelik en behulpsaam. Mooiste plekke gesien en meeste was binne 'n radius van 30 km uit mekaar uit."
"The tuck shop and food stall were a life saver, especially with kids who would've been crying every eve having to wait on our braai."
"Skoon en netjiese dorp, vriendelike en behulpsame mense by al die winkels en restaurante."
"A beautiful town with lots to do and see. Great wine farms and markets. Fun for the whole family!"
"Love die plekkie, groot genoeg, maar tog klein met vriendelike mense. Sal beslis weer teruggaan soontoe. Alles sit naby aan Worcester en die dorpie het soveel geskiedenis. Mooiste gebou en kerke. Die beste is dat die hele dorp geskik is vir blinde mense en dit is super special. Maak mens se hart warm, mense is nog lief vir hul medemense daar en gee om, bied hulp aan en dit sien mens nie in die groot stede sommer nie."
"Lekker plek, maar net min parkeerplekke. Dit is maar die infrastruktuur, gaan nie kan verander nie."
"Franschhoek is 'n goeie toeristebestemming, maar ongelukkig baie duur en meer ingestel op oorsese toeriste."
"Een van die mooiste en oudste dele van ons land. Parkering is 'n proot probleem, maar gelukkig kon ons die plekkie op kort kennisgweing bespreek. Met die pragtige omgewing, erfenis en ryk landgoed is dit beslis asemrowend mooi om hier te kan kuier en tyd spandeer."
"De Bergen is so well placed in Worcester, and Worcester is a revelation. It was so good to be in this part of the Boland."