Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3557 resensies.
"Het die olyfplase besoek en baie vriendelike diens by die Olive Boutique gekry. Sal vir seker weer Riebeek-Kasteel te kom. Local is tog die beste. "
"Daar is so baie om te sien en te doen. Die mooiste wynplase wat jy aan kan dink met al die vriendelike mense oral."
"Ek is elke keer verras met wat Worcester alles aan toeriste bied - ek wens ek het meer tyd om dit behoorlik te ontgin."
"Honestly the pictures don't do it justice. It's beyond gorgeous. Please do yourself a favour and go."
"Indien dit wynplase is wat jy will besoek is daar 'n groot verskeidenheid plekke om te besoek. Die dorpie het ook 'n unieke straat vol heritage-geboue en mooi restaurante."
"Paaie is maar sleg, met baie gate. Tans verwaarloosde stad, wat vroeër pragtig was."
"Lovely place, been to the the Shante out in Paarl for a wedding the Friday. Views out there amazing. Was just a bit scary for me driving back to Nantes late at night as we didn't know our surroundings, but got there safely."
"Beautiful, clean town with excellent restaurants, stunning wine farms, beautiful mountains, nature trails and views."