Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 3398 reviews.
"Tulbagh het 'n pragtige ligging - so in die vallei met berge om mens. Die Spar op die dorp het alles wat mens nodig het, baie lekker mosbolletjies selfs! Die atmosfeer in die hoofstraat is net baie onaangenaam: baie werkloses wat rondhang en bedel."
"Vreeslike lekker plek om in te kuier. Baie skoon, netjies en vriendelike mense."
"Kapstadt Brauhaus is 'n moet, asook Simonsvlei winery met die vriendelikste bestuur en personeel."
"Die prentjiemooi ritte en die gevoel van die plek is nogals nice."
"So many activities to do in Tulbagh that involve nature and animals. Very peaceful and safe town. The views were stunning as well."
"Pragtige dorp, skoon en netjies. Baie vriendelike en hulpvaardige inwoners. Love die Paarl!"
"Beautiful part of Western Cape surrounded by idyllic wine estates."
"I always found Ceres to be a beautiful place. It's a small place with lots to see, your golf estate with the squash courts is beautiful. Veg and fruits are of excellent quality. And the people are very friendly."