Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 3421 reviews.
"Dit was beslis die moeite werd. Lieflike omgewing. Vriendelike personeel."
"Pragtig! Heerlik wyn! Vriendelike mens! Baie buitelanders tydens ons besoek. Winkels maak meestal voorsiening vir buitelandse toeriste, so ons het nie enige iets gekoop nie. Populêre restaurant is vol geboek so boek vroegtydig."
"Ons was dalk net die verkeerde tyd van die jaar daar, maar dit was ongelooflik besig gewees!"
"Definitely a place worth visiting. The country side with it's winelands absolutely beautiful. Air is crisp and clean. Riebeeck Kasteel, which is very close, definitely worth visiting. Lovely little shops."
"A quaint little town not far from Riebeek Kasteel which has lots of lovely little shops and restaurants to explore."
"Wonderlike plek wat nog 'n klein dorpie gevoel het en genoeg eetplekke en winkels daar rond vir as mens iets moet gaan koop."
"Dit is 'n stil plekkie, maar natuurskoon is pragtig. Ek sal graag gedurende die week daarheen wil gaan en 'n paar dae daar vertoef om die area beter te verken. "