Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 3557 reviews.
"Strand se ligging is baie lekker om rond te ry, maklik Kaap toe en maklik Hermanus se kant toe. "
"Die Strand was nog altyd ‘n persoonlike gunsteling. Restaurante, winkels, besienswaardighede en lughawe binne realistiese afstand. En die wenner bly die heerlike stapstrand."
"Die area is beeldskoon. Die besighede is baie ingestel op buitelandse toeriste - dit is soms bietjie onbekostigbaar vir ons wat in Rande geld verdien."
"Strand self was baie netjies, skoon en veilig. Alle winkels, takeaways en restaurante is loopafstand vanaf eenheid. Baie lekker. "
"Mooi omgewing. Tulbagh se kelders maak lekker wyn, en die dorp en omgewing is ryk aan geskiedenis."
"The Botanical Gardens is wonderful and the Kokerboom restaurant is very good."
"Goed geleë om die Kaap te verken. Pragtige dorpie met genoeg eetplekke. Dit is 'n bietjie aan die duur kant."