Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 3526 reviews.
"Uitstekende ligging, binne loopafstand van die middedorp en die kampus. Mooi uitsig oor die vallei. Rustige buurt."
"Tulbagh is 'n baie mooi dorpie met baie oulike plekke om te besoek, maar nie baie opsies vir mense met peuters nie."
"Strand is die perfekte bestemming, perfek geleë en naby aan alle plekke wat besoek kan word."
"Baie dag uitstappies in die area. Oulike eetplekke en natuurlik wynplase."
"Ons was nie regtig daar tydens ons besoek nie. Maar dis 'n mooi dorpie met 'n pragtige uitsig oor die Slanghoekvallei."
"Heerlike aandete geëet by Fowlers en die beste koffie gedrink by Cafe Hugo. Baie lekker Parkrun."
"Omgewing mooi skoon. Paaie in goeie toestand. Puik diens deur die plaaslike besighede."
"Pragtige omgewing. Die mense met wie ons te doen gekry het, was almal baie vriendelik en hulpvaardig."