Verified Reviews
Border Area
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Border Area
Rated 4.3 out of 5 based on 931 reviews.
"Dit is my eerste keer in Oos-Londen, ek het nog altyd Oos-Londen op my bucket list gehad, ek is bly ek het die regte keuse gemaak om in Gonubie te bly en die gastehuis was ook die regte keuse. Die ander gedeelte van Oos-Londen is skokkend om te sien. Ek sal enige tyd weer na Gonubie terugkeer. Jy voel net veilig in die Gonubie-area."
"We just basically visited family, but what we saw was good in the area where we lived."
"Die bruin water van die Keirivier wat die hele see ook bruin en onaantreklik maak, met die gevaar van haaie wat toeneem. Mens is by die see, maar kan nie swem of die see geniet nie!"
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Lagoon View"Paaie in 'n aaklige toestand. Geen supermark naby nie, naaste Spar is in Keimond en die Spar daar het onlangs afgebrand en is tans nog in herstel werk."
"Please note that the road from Mthatha to Coffee Bay is 95 km long but takes two and a half hours to travel because the road is badly maintained. A bakkie or SUV is needed."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Lagoon View"Unfortunately, the ocean was brown while we were there so we could not use the beach. Walk up the cliff was awesome. Enjoyed the motorbike museum."
"Wat eens 'n pragtige stad was is besig om te verval soos die res van die land. Die inwoners is ten minste nog baie gasvry en vriendelik."
"Beeldskoon! Die paaie daarna en ook na Rhodes is nie geskik vir 'n gewone lae voertuig nie. Maar dit is die moeite werd om die juweel van 'n plek te besoek."
"It's home for me, so I would definitely rate it as one of the best holiday getaway places, especially if you're looking for family time."
"It was nice, I walked to go to the beach and had a nice time. "
"I wish there were more activities to do in the area. Beach activities, hiking, games, fun stuff really. "
"Spotted Grunter moeite werd om te besoek en as basis te gebruik vir verdere aktiwiteite."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Ocean Valley View"Ons het al klaar weer in Morgansbaai bespreek!"