Geverifieerde Resensie
Border Area
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Border Area bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 931 resensies.
"Pragtige omgewing, sal beslis weer kom en meer tyd wil spandeer met my gesin om die mooi wêreld beter te verken."
"Soveel om te sien, te besoek en te doen in omgewing. 'n Naweek is te kort om alle natuur, uitstappe en sportgeleenthede te beleef. Lokale mense deel graag inligting oor wat en waar."
"Gonubie is 'n baie lekker rustige bestemming vir 'n kort vakansie by die see. Enigste probleempie, as jy die dag nie kan see toe gaan nie, is daar nie veel ander aktiwiteite vir kinders nie."
"Die 78 km wat jy moet ry Koffiebaai toe is nie van die beste nie jy moet tussen 60 en 40 km 'n uur ry, maar dit is verstane, want daar is kinders en rondloper diere. Dit het my nie gepla nie, want ek is met vakansie. Ek het gery na Koffiebaai en toe oor die koppe gery na Hole in the Wall Hotel. Die pad was grondpad, wat nie baie waffers is nie, maar het dit gedoen met 'n voorwielaangedrewe SUV. Beslis was alles die moeite werd. "
"Great community close to awesome beach and great places to go have fun. Pancake house is a definite."
"Rustige plekkie. As jy ontspanning nodig het, is dit die plek om na toe te gaan."
"Nooit onveilig gevoel by verblyf. By die strandgebied was daar wel mense wat gedrink het en harde musiek gespeel het, alhoewel daar borde is wat sê dat geen alkohol en harde musiek toelaatbaar is nie. Dit was nie baie lekker om daar rond te beweeg nie."
"Kei Mouth still has that small holiday village feel. It has everything you need and above all is right in the mouth of the Great Kei, gateway to the Transkei resorts. It's well well worth a visit."
"Beveel aan, lekker omgewing en ook lekker eetplekke, goedkoop."
"Verkies Gonubie as die betemming in die Oos-Kaap. Goeie infrastruktuur, netjies en goed versorg."
"Quiet, peaceful and place where you really rest from the rat race. In general a place where the calm of nature can be experienced for those whom really require it."
"Very easy access to business opportunities and great vacation destination with lots to see and do, just bear in mind that the Eastern Cape does have drought seasons and water should be used wisely."
"Dit is 'n baie rustige dorpie en jy vind alles baie gou. Die strand gebied is groot en kan nie sommer beknop wees met vakansiegangers nie. Werklik 'n aanbeveling."
"Not much to do or see unless you travel to another area, limited options for local eating other than Crawfords."
King Williams Town, Grens Area
Intaka Guest House King William's Town"Had supper at the Spur. Fantastic food and service."