Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Border Area

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Border Area

Rated 4.3 out of 5 based on 1517 reviews.

Gonubie, Border Area

Tidewaters River Lodge

"Pragtige natuurskoon met skoon strand. Gonubie is klein tog beskik dit oor alles wat 'n toeris mag benodig. Word hoogs aanbeveel. "

Kidd's Beach, Border Area

Riverbend

"Lovely clean beach. Tea room good food. Just wait a while though. Friendly place."

Gonubie, Border Area

13 Pearce

"Puik. Ons gaan beslis weer."

Rhodes, Border Area

Rubicon Units

"Die pas in van Barkley-Wes af was pragtig maar die Naude's Nek pas is nog mooier, sal dit net volgende keer met 'n 4x4 wil doen."

Port St Johns , Border Area

Amapondo Backpacker Lodge

"Pragtige wêreld, regtig 'n ongelooflike plek om te besoek."

Buffalo City, Border Area

Stokkies & Skulpies

"Baie mooi strande en min mense oor die vakansietyd."

Gonubie, Border Area

Panorama B&B

"Baie lieflike strande."

Gonubie, Border Area

Chanteclear

"'n Uiters vriendelike voorstad, skoon, netjies en hulpvaardig."

Cathcart, Border Area

Gig BB and Selfcatering

"No restaurants open when we got there after 17:00 but the 7-11 had great spicy chicken pieces."

Coffee Bay, Border Area

Nenga River Lodge

"Natuurskoon was baie mooi, oor nuwejaarsdag het die locals oor geneem, met harde musiek en bottels en papier was orals."

Gonubie, Border Area

13 Pearce

"Gonubie is baie mooi dorp met heerlike swem strand en baie plek om langs die see te gaan stap."

Coffee Bay, Border Area

Davison Cottage Hole in the Wall

"Net jammer die paaie is nie wat wonders nie, maar op die ou end was dit die moeite werd."

Port St Johns , Border Area

Cremorne Holiday Resort

"Die stad self is nie meer netjies nie, alhoewel mens alles kan koop wat jy moet. Daar is ook 'n goeie klein apteek."

Port St Johns , Border Area

Umzimvubu Retreat Guest House

"Die mooiste natuur, maar ontwikkeling het agtergebly. Strande is nie netjies nie, jy wil nie daar swem nie."

Gonubie, Border Area

Seventh Ave Gonubie

"Lekker seedorp, alles wat jy nodig het is daar, strand is lekker. "

Gonubie, Border Area

Gonubie Summit

"Dit was lekker in Gonubie en naby genoeg aan alles. Ons het Oos-Londen toe gegaan om te geocache en het elke oomblik daarvan geniet."

East London, Border Area

The Artist's Escape

"Ons is Oos-Londen toe om te gaan geocache en dié het aan al ons vereistes voldoen. Ons het lekker geëet en gefliek terwyl dit gereën het."

Gonubie, Border Area

Tidewaters River Lodge

"We only stayed one night, but it was beautiful along the river and the locals were friendly when we greeted them while they were fishing. Good restaurants."

Coffee Bay, Border Area

Nenga River Lodge

"Te rustig en nie veel opsies om voorraad aan te vul nie, vat maar saam wat jy kan, koop net brood melk en bier daar. Maar jy gaan baie baie rus kry daar."

Sunnyridge, Border Area

Sunnyridge Lodge

"Waarde vir geld en baie naby aan lughawe!"

Port St Johns , Border Area

N'taba River Lodge & Spa

"Port St John's was 'n teleurstelling. Dit lyk asof dit dalk in die verlede 'n mooi dorpie was, maar dit is nou vervalle en vuil. Die natuur is egter nog steeds asemrowend."

East London, Border Area

Malone House Bed and Breakfast

"See you soon! We have enjoyed the stay."

Rhodes, Border Area

Willow View Place

"Dis een van die mooiste dorpies waar ek al was in Suid-Afrika."

Kidd's Beach, Border Area

Breeze Inn Guesthouse

"A lovely little quiet place, enjoyed it very much."

East London, Border Area

6A on Arbor Self-catering House

"Baie lekker vakansie bestemming."

Gonubie, Border Area

111 Rose and Ale

"Ons het 'n pragtige onverwagte Mahem Kraanvoël by 'n reservaat in die middel van die dorp gesien. Daar is ook 'n lekker stap-roete van die strand tot by die riviermond."

Page
Page 38 - Showing 1111 to 1140
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote