Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1168 reviews.
"There is a lot to do in the area - beautiful natural surroundings - wine farms, cherry farms, craft ciders, walking, cycling - a very relaxing atmosphere."
Rawsonville, Breede River Valley
Slanghoek Mountain Resort"The view of the drive was so spectacular, just loved the drive through the vineyards and that fact that is so close to Goudini Spa. "
"Lots of history. Lots of wine farms and good food. Nature and birds. "
Worcester, Breede River Valley
Palm la Vie"Weer was baie sleg, wind het koud gewaai amper die hele tyd. Die dorp self is skoon en mooi. "
"Een van ons gunsteling dorpies. Besoek ook Adene Blomme plaas buite Wolseley (hulle het Sondae open days)."
Worcester, Breede River Valley
Linge Longa"Het jare gelede daar gewoon en bly een van ons gunstelling-plekke."
"Tulbagh is pragtig en daar is soveel om te sien. Die natuurskoon is werklik besonder, heerlike bergstappies soos na die Watervalle. Ons het die wynplase en etes geniet. 'n Hoogtepunt was ons ete by Duikersdrift waar Shane en Shayne 'n heerlike kaas- en kouevleis-bord bedien. Ons enigste aanbeveling sal wees, dat meer plase en winkels hul deure oor naweke en vakansie dae oophou. "
"Tulbagh is fabulous. Historical buildings, olive tastings, wine, beer and champagne tastings, and a good few restaurants to eat at. Close to Ceres and Riebeeck Kasteel for day trips."
Worcester, Breede River Valley
Suites on 74"Pragtige dorp en so mooi skoon. Die mense is so vriendelik en almal knoop 'n geselsie met jou aan in die winkels. Ek sal graag weer Worcester besoek in die toekoms."
"Seker maar die gewoonte in die dorp. Die supermark maak vroeg toe op 'n Sondag. Oor die algemeen is Tulbagh 'n lekker dorp."
"Ceres is 'n baie mooi dorp met heelwat aktiwiteite. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan! "
Slanghoek, Breede River Valley
Kliphout @ Platbos Log Cabins"Slanghoek is 'n klein skat in die Wynlande."
"Ceres is 'n baie vriendelike plek. Die natuur is wonderlik. Die rustigheid laat ons weer teruggaan."
Breedekloof, Breede River Valley
Welgelee Farm Stay"Daar is 'n klomp juwele en is regtig 'n besoek werd."
"Tulbagh is naby die Kaap en bly 'n topbestemming om te besoek met berge, wynplase en die geskiedkundige dorp. Mooi skoon! "
"Die beste! Als was binne loopafstand van verblyf en ons aktiwiteit en rede vir ons besoek aan die dorp."
"Sal enige iemand aanbeveel om Tulbagh te besoek. Maak net seker jy het genoeg tyd om by alles uit te kom!"
Worcester, Breede River Valley
Da Rooms Accommodation"Ek gaan vir sake, nie vakansie nie, moeilik om te oordeel as jy nie na wynplase en/of besienswaardighede toe gaan nie."