Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1180 reviews.
"My only advice - take your time. There are gems around every corner. Stop and visit them all. The Boland hospitality at its best."
"Baie goeie wyne en restaurante, natuurlike areas vir stap, fietsry ens. Goeie waarde vir geld en werklik vriendelike mense."
Rawsonville, Breede River Valley
ATKV Goudini Spa"Pragtige omgewing met baie verblyf vir elke smaak."
Rawsonville, Breede River Valley
Die Damhuis"Stil en rustige dorpie in die hart van die Wynlande. Besienswaardighede en besoekplekke te veel vir net 5 dae."
Van Riebeeck Park, Breede River Valley
De Bergen"Ons hou van die area, bietjie uit die dorp se gewoel en ook mooi uitsig op die berge."
Worcester, Breede River Valley
Die Tuis Huis Selfsorg Akkommodasie"Die Breë Riviervallei met al die wingerde en wynkelders is 'n fees om te sien. Worcester is so sentraal geleë en dus ideaal vir besoeke aan die omgewing en ander dorpe. Met sy groot winkelsentrum is daar oorgenoeg fasiliteite vir inkopies. "
"Klein, maar besig. Vriendelike mense. Baie polisie teenwoordigheid. Interessante museum."
"Tulbagh is geleë tussen die berge met pragtige wit geboue omtrent 130 kilometer van Kaapstad. Op 29 September 1969 het 'n aardbewing baie skade verrig en dit het gely tot groot restourasie. Daar is verskeie wynplase, eetplekke en museums om te gaan besoek. "
Rawsonville, Breede River Valley
Slanghoek Mountain Resort"Ek het sommer lus en pak op en gaan bly in Rawsonville."
"Kerkstraat is baie interessant en ons het die bier by Paddagang baie geniet. Ons het in die strate opgeloop en al die huise en beskrywings bekyk. Die area is baie mooi. "