Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1137 reviews.
Prince Alfred Hamlet, Breede River Valley
Rhodene Farm Cottages"As a destination it depends what you are looking for. The natural beauty and space is lovely. Restaurants etc. are limited. Buying biscuits from Mamamac's biscuit factory is recommended."
"Wanneer jy Tulbagh besoek moet jy van die wynplase ook besoek. Jy hoef nie wyn te drink nie, drink die natuur en mooi in. Drostdyhof en Saronsberg was ons gunstelinge."
"Ceres is my geboortedorp en sal altyd 'n spesiale plek in my hart hê! Net die plek as jy rustig wil wees en na aan die natuur wil voel!"
"Tulbagh is 'n pragtige dorpie en ideaal vir 'n wegbreek uit die stad."
Worcester, Breede River Valley
Suné's Self-catering 2"I think Worcester has a lot of tourist attractions itself but if you require something different there is a lot of things to do in nearby areas like Ceres, Paarl, Robertson and Cape Town."
"Gaan doen die wynproe, besoek plase. Gaan Drostdy toe. Ry Gouda toe. Besoek Twee Jonge Gezellen, Wavern, die winterhoek berge. Stap Kerkstraat af. Moenie Tulbagh mis op jul roetes nie!"
"Die omgewing is pragtig, die berge is mooi! Die middedorp op 'n Vrydagmiddag en 'n Saterdag is baie besig en deurmekaar. Geweldig baie taxis en mense wat sonder om te kyk net oor die pad loop."
"Not really much to see in Tulbagh, it's more for people that just want to relax and don't really like exploring the outdoors."
Worcester, Breede River Valley
Eleazer @ Lyons Street"Worcester is 'n pragtige plek om te wees met sy groen plantegroei en die hoogste bome en die uitsig oor die dam is asemrowend."
"Daar is soveel winkeltjies en wynplase wat nog moes besoek word - sal weer moet gaan!"
Worcester, Breede River Valley
Suites on 74"Worcester is nog lank nie ten volle deur my ontdek nie. Ek dink daar is nog juwele wat ek nie gesien of besoek het nie, soos die Kleinplasie Mark, en al die tweedehandse en antieke winkels op die dorp. Ek is van 'n baie klein dorpie in die Overberg, en dus is Worcester so naby aan die stad as wat ek kan kom. Alles is daar binne bereik van elkeen. Die Mountain Mill Mall is uitstekend en ongelukkig kan mens nie leë hande daar weggaan nie."
Worcester, Breede River Valley
Eleazer @ Lyons Street"Omringende berge en die natuur gee daardie waardering om die Boland in rustigheid te kan geniet en spesiale tye te koester."