Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1137 reviews.
Worcester, Breede River Valley
Da Rooms Accommodation"Ek nie gelukkig met die dorp nie want hul het 2 keer in my voertuig ingebreek waar ek gewerk het. So ek moes my voertuig elke keer by die gaste huis los en dan loop werk toe. Gelukkig was dit nie ver van die perseel af waar ek gewerk het nie. Elke keer as ek my voertuig by werk stop het hul eerste aand my ruit gebreek en my jack van my bakkie gesteel en die 2de keer het hul die slot opgebreek by die passasiers kant en my wheel spanner en tassie wat onder die sitplek le waar my jumpercables in is gesteel. So ek hou niks van Wocester nie. Daar baie rondlopers in die dorp wat jou voertuig nie veilig is nie"
Rawsonville, Breede River Valley
Slanghoek Mountain Resort"Utterly beautiful surrounds and in close proximity to where I was attending my event. Rawsonville town itself isn't anything to write home about but is close enough for the bare essentials."
Rawsonville, Breede River Valley
PicardiPlace"Prag dorpie met lekker restaurante en baie wynplase in die omgewing."
"Pragtige dorp. Mens kan ook aankope op die dorp doen as jy iets vergeet het."
"Tulbagh is a stunning, cultural little place. Always good to visit. Lovely restaurants and trendy people."
Worcester, Breede River Valley
Uitvlugt Guest House"Worcester is a place to be especially if you want to quality time with your family."
Worcester, Breede River Valley
Becketts Bliss - 3 Sleeper Apartment"Worcester is 'n pragtige plek."
Worcester, Breede River Valley
Da Rooms Accommodation"Ons was verras deur die inwoners. Heerlike somerweer."
"Tulbach is een van die mooiste dorpe in SA tussen die asemrowende berge, en jy sien die harde werk wat die boere en hul werkers op die plase verrig, deur net na die skoonheid van die landerye en groen aarde met sy rykheid vir die mensdom bied, dankie daarvoor. Die museums met al hulle geskiedenis die restaurante en die vriendelike inwoners en werkers. Voortreflike toerisme-aantreklikheid, sowaar"
Worcester, Breede River Valley
Eagle's Crest"As I live in Swellendam, Worcester is a place I normally drive through on my way to Cape Town so I am not familiar with it as a tourist destination."
Worcester, Breede River Valley
Eleazer @ Lyons Street"Pragtige omgewing met 'n mooi uitsig op die berge."
"Daar is 'n heelwat restaurante beskikbaar, maar die op wynplase maak meestal laterig oop in die oggend."
"Super short holiday destination accessible by major highways. Lots of interesting history."
Worcester, Breede River Valley
Eagle's Crest"Good wine tasting in the area. Beautiful mountains. Brandy distillery. Good shopping mall."
"Oulike dorpie en vriendelike inwoners. Ongelukkig was sommige van die besienswaardighede en veral plaastalle en deli's nie altyd oop tydens ons besoek nie (of dalk het hulle net laat oopgemaak)."