Geverifieerde Resensie
Bronkhorstspruit
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bronkhorstspruit bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 9 resensies.
"Bronkhorstspruit lyk na 'n lekker plattelandse dorpie, maar ek weet nie of daar veel te doen is daar nie. Ek dink hulle lewer beter dienste (bv. SASSA/bestuurslisensies) as Pretoria."
"We travelled to Erasmus for a race so only stayed for the running race and then left."