Resensies van Bronkhorstspruit

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bronkhorstspruit bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 10 resensies.
Hermien F. - 4th December 2019
staying in Erasmus, Bronkhorstspruit
Dit kom voor as 'n rustige en veilige buurt.
Kenith Neville V. - 29th December 2018
staying in Erasmus, Bronkhorstspruit
Baie sentraal geleë.
Gerda S. - 6th November 2018
staying in Erasmus, Bronkhorstspruit
Baie rustig. Netjiese dorp, ek wil daar gaan bly.
Bafana R. - 25th September 2018
staying in Bronkhorstspruit
It's a very nice place with a very pleasant environment.
Christa B. - 24th September 2018
staying in Erasmus, Bronkhorstspruit
Vir ons doel naby aan ons bestemming.
Sam J. - 14th March 2018
staying in Bronkhorstspruit
The estate is wonderful, the homes are magnificent and it is so peaceful out there.
Renee C. - 11th February 2018
staying in Erasmus, Bronkhorstspruit
We travelled to Erasmus for a race so only stayed for the running race and then left.
Noma M. - 30th March 2017
staying in Bronkhorstspruit
Nice and quite for relaxation.
Sakkie B. - 31st March 2016
staying in Bronkhorstspruit
Heerlik naby Pretoria sodat onnodige ryery oor 'n naweek uitgeskakel word.
Alex V. - 3rd December 2015
staying in Bronkhorstspruit
Dam is amper te besig vir watersport oor naweke maar dit is lekker naby vanaf Pretoria en Johannesburg.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za