Geverifieerde Resensie
Calitzdorp
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Calitzdorp bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 257 resensies.
"Is 'n pragtige, klein dorpie met outentieke restaurante en persoonlike en vriendelike diens."
"A lovely little town with a good few wine farms. Perfect for a day of wine tasting. The restaurants are a little hard to catch, either they closed early or they weren't open at all."
"Restaurante bied gemiddelde diens en voedsel nie volgens spyskaart verskaf en voorberei."
"Ons was nie bewus van die sirkelroete wat Calitzdorp, Prins Albert en omgewing insluit nie, en oorweeg dit beslis."
"Dit is 'n belewenis. Na die vloede het die water een van ons bietjie sleg laat voel, so passop maar vir die kraanwater."
"Ons het Calitzdorp so geniet. Vriendelike mense, mooi skoon area en mense is so behulpsaam."
"Het nie die dorp besoek nie agv groot honde wat saam met my gereis het."
"A friendly town with beautiful restaurants and wineries, but mosquitoes can be a problem in the summer."
"Pragtige dorpie. Verskeie besighede gemik op toeriste. Drie wynkelders is stapafstand van 3 Queens. Kwaliteit van restaurante in die klein dorpie sal jou verras."
"A cute town. Nice for one night. Go to the Boplaas Port tasting. Excellent."
"Dorp is skoon en netjies, jammer dat Calitzdorp deel is van die Kannaland Munisipale Raad. Die optrede van sommige raadslede weerspieël nie die algemene gevoel van diensbaarheid en gasvryheid soos ons dit ervaar het nie. Plaaslike regering fokus op kritiese dienslewering aan hul gemeenskappe asook besoekers, die poltiekehoede moet tuisbly!"
"Thoroughly enjoyed visiting Boplaas and De Krans. We would like to come back again and visit the museum."
"Die dorp self nie heeltemal op dieselfde vlak as die mooi omgewing nie."