Verified Reviews

Cape Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Karoo

Rated 4.5 out of 5 based on 1836 reviews.

Prince Albert, Cape Karoo

Elfen House and Cottage

"Heerlike rustige Karoo-dorpie waar mens veilig voel."

Touws River, Cape Karoo

Komkyk Touwsrivier

"Ek hou van die omgewing, en het goeie herinneringe van Kopbeenskloof."

Sutherland, Cape Karoo

Jack of the Karoo

"We went again to Sutherland specifically for the SALT tour, but through no-one's fault, it was cancelled because of the Covid-19 lockdown."

Prince Albert, Cape Karoo

Saxe-Coburg Lodge

"Wonderlike dorpie wat besoek moet word."

Laingsburg, Cape Karoo

Herambi Guest House

"Tipiese karoo dorpie met unieke geskiedenis. Beslis 'n besoek werd."

Prince Albert, Cape Karoo

Karoo Masterclass Cottage

"Net absoluut fantasties. Híer ry ons nooit weer verby nie!"

Sutherland, Cape Karoo

DKC Accommodation

"Infrastruktuur sukkel met baie toeriste. Was ongelukkig om nie plek te kry vir aandete in enige van die 4 resturante nie. Maar die sterreprag het absoluut opgemaak daarvoor."

Cape Karoo

Blesfontein Guest farm

"Wye oop ruimtes en stilte."

Sutherland, Cape Karoo

Jack of the Karoo

"Baie interessante goed om te besigtig."

Prince Albert, Cape Karoo

Aloe Guest House

"So 'n blitsbesoekie is voldoende."

Laingsburg, Cape Karoo

Golf View Guest House

"Ken die geskiedenis van Laingsburg, sal enige tyd weer daar tuisgaan."

Prince Albert, Cape Karoo

Laasteskof

"Uitsonderlike dorpie wat besoek moet word."

Sutherland, Cape Karoo

Primrose Cottage

"Baie interessant gwees."

Prince Albert, Cape Karoo

Travellers Rest

"Baie oulike plek, laat my aan Dullstroom dink. Sal definitief weer teruggaan om weer die pas te ry en al die plekkies te besoek."

Sutherland, Cape Karoo

Skitterland Gastehuis

"Ek hoop al die besighede in Sutherland besef dat nie almal internasionale kliënte is nie en ons hulle probeer help, kyk bietjie na julle pryse vir Suid Afrikaners."

Laingsburg, Cape Karoo

Herambi Guest House

"Tensy jy belangstel in wat gebeur het met die Laingsburgvloed kan ek nie sien dat Laingsburg as toerismebestemming bemark word nie."

Prince Albert, Cape Karoo

The Cottage

"Baie lekker vakansie vibe en tipiese toerisme dorpie. Kunswinkels en straatkaffees. Clarens in die Vrystaat op klein skaal."

Sutherland, Cape Karoo

Jack of the Karoo

"Blue mooi, restaurant is ongelooflik. Jammer net vir die skouspelagtige wolke wat ons sterre kyk belemmer het."

Prince Albert, Cape Karoo

Karoo Khaya

"Rustige atmosfeer."

Prince Albert, Cape Karoo

Yellow House

"Wat 'n bekoorlike dorpie, soveel om te sien en te doen, 2 dae is heeltemal te min, soveel restaurante met die smaaklikste kos. Die deli by die hotel verkoop heerlike geelvet-biltong en tuisgebakte brood."

Prince Albert, Cape Karoo

Karoo Lodge

"Loved the Swartberg pass and museum and art galleries."

Merweville, Cape Karoo

Springbok Lodge Merweville

"Koop rooiwyn en geniet die skoonheid van die Karoo!"

Sutherland, Cape Karoo

Die Heks se Huis

"Die sterrekunde-lesing was baie insiggewend"

Cape Karoo

Jagerskraal Guest Farm

"Dit is maar ver afgeleë en mense moet beter ingelig wee oor toestand van plaaspad dat dit nie geskik is vir alle voertuie om op te ry nie."

Sutherland, Cape Karoo

Die Heks se Huis

"'n Dorp wat mens nie moet mis nie. Wonderlike karoomense, sterrehemel, stapstrate, kuierplekke. Sonder 'n besoek is jou lewe armer."

Prince Albert, Cape Karoo

Aloe Guest House

"Dit is 'n baie rustige dorp."

Page
Page 33 - Showing 961 to 990
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers