Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Route 62
Rated 4.5 out of 5 based on 2352 reviews.
"Bonnievale is 'n baie rustige plekkie, met vriendelike mense. Almal is so behulpsaam daar, selfs die locals."
"It forces you to rest and unwind. There's not much to entertain teenagers or kids. Lovely quaint shops. Nice place to take walks or jog. Numerous restaurants. Lord's Wine Estate is a must to visit. Peaceful."
"Net jammer jy moet so ver ry. Pad is egter in 'n goeie gehalte. Lekker kuierplekke langs die pad."
"Highly recommend 22 On Church restaurant. We ate there 4 nights out of the 5 that we stayed in Montagu!"
"Kan Lord Winery aanbeveel vir wynproe en vir heerlikke kos. Lekker gekuier by At the Courtyard."
"Friendly people, really safe and a treasure which is untouched, it's lovely and quaint."
"Volgende keer gaan ons langer oorbly om Calitzdorp te verken. Die verfraaiing van die hoofstraat lok 'n mens om meer te wil sien en uit te vind."
"Calitzdorp has a unique charm of its own and well worth a visit, more so if you have a liking for Port wine."
"There is actually a lot to do in Robertson, we took a boat ride on the Breede River. Went to Van Loveren wine estate for lunch and went to Four Cousins for breakfast. There's hiking and biking trails, and sky diving for the more adventurous!"
"Ongelukkig geen aandrestaurante het Covid oorleef nie. Sterkte."
"Such a gorgeous village with such friendly residents. We will stay longer next time."
"Pragtige dorp. Goeie eetplekke en baie erfenis ryk. Skoon dorp. Sal weer daar besoek aflê. Kan Mystic Tin Restaurant aanbeveel. Puik kos en diens."
"Thank goodness for Die Dorp Inn - only restaurant open in Calitzdorp on a Saturday night!"
"Die pragtige ou huise en geboue het my bekoor. Die ouwêreldse gevoel maak mens rustig. Eseltjiesrus 'n moet. Die Saterdagoggend markie met mense en honde was heerlik."
"Robertson is 'n pragtige plek. Ons was verras oor die mooi en skoon paaie en dorpies. Sal beslis weer daar gaan kuier."