Geverifieerde Resensie

Cape Route 62

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2352 resensies.

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

Karoo Life Bed and Breakfast

"Bied eintlik so baie ─ 'n weggesteekte juweel! "

Robertson, Kaapse Roete 62

On the 18th

"Die plek van goeie wyn. "

Ceres, Kaapse Roete 62

Mountain View

"Vriendelike dorpie."

Montagu, Kaapse Roete 62

MonTQ Guest House

"‘n Juweel! Vir seker die moeite werd om Montagu te besoek."

Robertson, Kaapse Roete 62

Paul Kruger 63

"Het 'n groot dorp geword vandat ek laas daar was."

De Rust, Kaapse Roete 62

Vredelus Plaas Verblyf

"Lieflike dorpie met die mooiste natuurskoon!"

Bonnievale, Kaapse Roete 62

Outdoor Arena

"Fantastic place with wonderful holiday accommodations outside of Outdoor Arena."

Bonnievale, Kaapse Roete 62

Outdoor Arena

"Dis is rustig en daar is só baie dinge om te doen en te sien! "

Ladismith, Kaapse Roete 62

Karoo Karos

"Aangenaam verras oor natuurskoon van omgewing."

Robertson, Kaapse Roete 62

De Hoop Cottages

"It is a gorgeous place to visit as there is so much to see and do, we always love going there for a few days when we are in the Cape."

Montagu, Kaapse Roete 62

Montague 4 Seasons

"Dis altyd lekker om ontbyt by Cape Dry te gaan eet en hul winkel te besoek."

De Rust, Kaapse Roete 62

Meijer's Rust Farm

"Wat 'n pragtige dorp met die vriendelikste mense! Heerlike restaurant opsies en pragtige winkeltjies. "

Montagu, Kaapse Roete 62

In Abundance

"What a beautiful gem of a town this is. We have driven through many times but this was our first stay and we will definitely be back. "

Ceres, Kaapse Roete 62

Cozy Cottage

"Baie mooi en rustig."

Montagu, Kaapse Roete 62

The Barn on 62 Cottages

"Jy gaan Montagu toe om te ontspan. Moenie te veel van die naglewe verwag nie. Daar is 'n paar juwele. Behalwe natuurlik die Barn on 62, kan ons Bluvine en 22 on Church baie sterk aanbeveel."

Ceres, Kaapse Roete 62

Palmboom Gastehuis

"Ceres is 'n baie mooi dorp met heelwat aktiwiteite. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan! "

Robertson, Kaapse Roete 62

The Annex

"Goeie snuffelmoontlikhede, restaurante en 'n mooi dorp."

Robertson, Kaapse Roete 62

Mabet and Gabriella Guest Rooms

"Die omgewing bied van die beste wynplase in die land! Die lekkerste wyne teen bekostigbare pryse. "

Bonnievale, Kaapse Roete 62

Outdoor Arena

"Mooiste dorp in die Langeberg."

Ceres, Kaapse Roete 62

Dennesig Kothuis

"Ceres is 'n baie vriendelike plek. Die natuur is wonderlik. Die rustigheid laat ons weer teruggaan."

Montagu, Kaapse Roete 62

Anchorage Inn Guesthouse

"Ons kon nie 'n ordentlike restaurant opspoor nie. Miskien het ons op die verkeerde plek gesoek. Rustige plek waar mens regtig kan uitspan met pragtige natuurtonele."

Robertson, Kaapse Roete 62

On the 18th

"Naby Kaapstad, great wynplase en great gholfbaan."

Robertson, Kaapse Roete 62

Mabet and Gabriella Guest Rooms

"Naby wynlandgoed van Bonnievale."

Ceres, Kaapse Roete 62

Palmboom Gastehuis

"Sal dit enige dag vir mense aanbeveel om te besoek en te gebruik as verblyf."

Vanwyksdorp, Kaapse Roete 62

Watermill Farm Cottages

"Op die dorp self is daar geen opgesmuktheid nie; dus as jy 'n plaasmens is, sal jy dit geniet. 'n Besoek aan die M=mall sal jou verras."

Blad
Blad 49 - Wys 1441 tot 1470
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang