Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4936 resensies.
"So much we can say, we have traveled a fair amount all over the world, but Cape Town is still my favorite!"
"Ek is nie 'n "stadsmens" nie en sal Kaapstad self vermy, tewens enige stad."
"Kaapstad is skoon en so mooi om te besoek. Heerlike naweek gehad."
"The best, cleanest and safest holiday place any person can spend their money on!"
"Ons hou van Kaapstad oor die algeheel en kom spandeer baie tyd daar. Beveel dit gerus aan."
"Somerset-Wes is beslis 'n wonderlike plek om te bly. Dis sentraal en al die toeriste besienswaardighede is maklik bereikbaar. Jy kan elke dag in 'n ander rigting inslaan."
"Die mooiste stad in Suid-Afrika met ongelooflik baie om te sien en doen."
"Cape Town is the most beautiful city. You have beaches and mountains. The weather was absolutely lovely and the walk on Fish Hoek Beach was so relaxing and beautiful. Will definitely come back."
"Kaapstad self was net te besig vir my. Miskien is dit omdat ek 'n bosveld/wildtuin mens is en daar makliker kan ontlaai en ontspan."
"Very clean and friendly city with traffic officers all over. First time visiting Cape Town, but will most definitely not be the last."
"This False Bay side of Cape Town feels like a separate community. It's full of activities related to living in this area: There is the ocean and tidal pool swimming, great restaurants, mountain walks and hikes, diverse art and crafts, and convenient shopping."