Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 4725 reviews.

Cape Town

Happy Home Imhoff's Gift

"Rou natuurskoon, maar veiligheid is 'n belangrike konstante wat elke mens deurentyd ingedagte moet hou, bv. op Long Beach."

Cape Town

3 On Nebraska

"Baie vriendelike, behulpsame verkeerskonstabels aan verdwaalde plattelanders."

Cape Town

Beach Boulevard 303

"Was good to get home."

Cape Town

Happy Home

"Beste uitsig."

Cape Town

Inasmuch

"Mooiste, skoonste plek wat ek lanklaas gesien het."

Cape Town

Aandvari Ocean View

"Sou graag by die Kasteel wou rondbeweeg, maar middestad en die gedeelte waar Kasteel is en Parliamentsgebou is uiters gevaarlik veral as jy 'n enkellopende vrou is. Kasteel en Kasteelgronde baie verwaarloos en te veel smouse en werkloses wat daar rondbeweeg."

Cape Town

Strand Holiday Cottage

"Ek wens ek kon daar bly. Dit sê alles. Ek en my familie gaan weer Kaap toe wanneer hulle Suid-Afrika toe kom."

Cape Town

Groenvlei Guest Farm

"Kaapstad is dié vakansieplek om heen te gaan, maak jou emmerskoplys en geniet dit hier in die Kaap, dis hier waar herinninge gemaak word. Kom en sien vir jouself. Bespreek of bly by die huis!"

Cape Town

1105 Portico Beachfront Apartment

"Die sterk wind is iets om gewoond te raak."

Cape Town

De Keurboom Guesthouse

"Cape Town will always be a wonderful place to visit."

Cape Town

Big Bay Beach Club Apartment

"Berei jouself voor vir wind sekere maande, maar andersins is dit 'n pragtige plek - baie om te sien en beslis 'n moet-kuier."

Cape Town

Fama Lodge

"Kaapstad is amper soos ons tweede tuiste, maar jy moet ook areas kies wat veilig is."

Cape Town

9 Lantra

"Kaapstad is dié vakansieplek om heen te gaan, maak jou emmerskoplys en geniet dit hier in die Kaap, dis hier waar herinninge gemaak word. Kom en sien vir jouself. Bespreek of bly by die huis!"

Cape Town

Nick's Seaside Rest

"Ek het my hart op Bloubergstrand verloor! Kaapstad bly nou maar een van die beste vakansiebestemmings."

Cape Town

505 Ocean View

"Beste vakansieplek."

Cape Town

Wild Rose Country Lodge

"I have the privilege of living in Cape Town and taking advantage of seeing the beautiful of what it has to offer."

Cape Town

Melkbos 10 Four

"My home city!"

Cape Town

Ma belle's Place

"Known destination."

Cape Town

The Bay A101

"Altyd goed om in Kaapstad te kuier - hierdie keer die Botaniese Tuine besoek. Dit was 'n goeie ervaring."

Cape Town

33 on Gill

"Great city to visit."

Cape Town

Krystal Beach Hotel

"Beste plek in SA."

Cape Town

Loch'nest

"Ek love Kaapstad. Sal môre trek as ek kan."

Cape Town

Stellenberg Guest Unit

"Kaapstad is tops!"

Cape Town

Krystal Beach Hotel

"Cape Town is the ultimate holiday destination of choice, even for us living in the city."

Page
Page 18 - Showing 511 to 540
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers