Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4827 resensies.
"Skoon en netjies met baie om te doen vir 'n jong mens. Geniet dit altyd om tyd daar te spandeer."
"Is the place to be we have found all the places we wanted to visit it was very nice and memorable."
"Ek woon eintlik in die groter Kaapstadgebied. Dit sou volpunte verdien het indien die bekommernis oor veiligheid nie 'n rol gespeel het nie."
"Die was ons eerste keer in die Kaap, en ons is reg om tasse te kan pak en sommer soontoe te verhuis."
"Stunning, beautiful, never disappoints, variety, clean, safe, something for everyone young and old."
"Mooiste plek in die land. Paaie is sonder potholes en omgewing skoon en netjies. Baie om te sien en doen."
"Eindelose opsies van attraksies binneland asook langs die kus. Sal beslis weer teruggaan!"