Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4827 resensies.

Kaapstad

Hibernian Towers 505

"Baie mooi en beslis baie om te doen, maar dit bly SA, so wees bedag op diefstal ens."

Kaapstad

Villa Vista

"Beste plek in die wêreld."

Kaapstad

Pinard on Sea

"Lekker vakansieplek."

Kaapstad

Berg en See 204A

"Kaapstad is tops."

Kaapstad

Hibernian Towers 14.03

"Ons het die skyride trip terdeë geniet en die weer was perfek die naweek."

Kaapstad

Highlands Lodge

"Kaapstad bly maar die beste bestemming om vakansie te hou, sowel as enige funksies by te woon. Durbanville is vir seker die mooiste en ideale voorstad om in te bly. Perfek geleë met die mooiste omgewing."

Kaapstad

Beach Road Accommodation

"It's definitely for travelers."

Kaapstad

Two Oceans Stay

"I love Cape Town - Always more than enough to do."

Kaapstad

Wine Route 44 Guesthouse

"Will visit again very nice destination."

Kaapstad

Cape Sea View

"Wonderlike plek."

Kaapstad

Bergsig Self-Catering

"Traffic conjestion and no decent public transport are killing the Cape as a travel destination."

Kaapstad

Die Peperboom

"Love the place."

Kaapstad

Ocean Breeze Hotel

"Ons is van Brackenfell, so ons ken die Kaap."

Kaapstad

The Victorian Goose

"Beautiful place to visit and would 100% visit again."

Kaapstad

Nautica Deluxe

"We want to relocate. We did not want to come home. We love Cape Town. It's so clean and beautiful."

Kaapstad

C and C Hotel Vibes Cape Town Plattekloof

"It's suitable for business or a honeymoon."

Kaapstad

Belle Maroc Boutique Hotel

"Die Kaap sal altyd 'n topbestemming wees. "

Kaapstad

On 17 Avondale

"Met Blouberg se strande wat toe is is dit maar stil daar en by Blue Peter is die strande toe en stil."

Kaapstad

The Sunset Beach House

"Kaapstad is die mooiste plek en het die mooiste uitsig oor die see."

Kaapstad

Nia On 131

"Mooi natuurskoon. En rowwe verkeer."

Kaapstad

Fin Whale Beach House

"This home is a small drive to the nearest shops and just the basics, but it is a pretty drive to Camps Bay and nearby areas where we spend the day. Kommetjie is definitely much safer feeling and private than any of the bigger cities and areas in Cape Town."

Kaapstad

Feet Up Cottage

"One of top 10 locations in the World."

Kaapstad

JaMaRuRi Private Kamer

"Dit gaan my verstand te bowe dat mense oorsee gaan terwyl ons plekke het wat so asemrowend is. Julle mis regtig uit."

Kaapstad

Welgemoed Villa

"Best for travelling and honeymoon."

Kaapstad

President Hotel Cape Town

"Mal oor Kaapstad."

Kaapstad

LavenderLaine

"Puik bestemming, pragtige uitsigte en lekker kos en wyn. Verkeer in en uit Kaapstad is 'n nagmerrie met spitstye. Maak seker van die seisoen voor jy kom, altyd winderig of nat in die winter."

Blad
Blad 37 - Wys 1081 tot 1110
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang